2004 - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2004
20ste eeu
21ste eeu
22ste eeu
◄ ◄
1999
2000
2001
2002
2003
| ◄
2004
► |
2005
2006
2007
2008
2009
► ►
Dae
Eeue
Geskiedenis
Geskiedenisportaal
Sien ook:
Kategorie:2004
Kalenders
Die tsoenami van 2004
Gregoriaanse kalender
2004
Ab urbe condita
2757
Armeense kalender
1453
ԹՎ
Chinese kalender
4700
4701
庚未 – 辛申
Ethiopiese kalender
1996 –1997
Hebreeuse kalender
5764 – 5765
Hindoekalenders
Vikram Samvat
2059 – 2060
Shaka Samvat
1926 – 1927
Irannese kalender
1382
1383
Islamitiese kalender
1425
1425
Die
jaar 2004
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Donderdag
begin het. Dit was die 4de jaar van die
21ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
Gebeure
wysig
wysig bron
1 Januarie
Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys
en die Universiteit van Noordwes smelt saam om die
Noordwes-Universiteit
te vorm.
3 Januarie
– ’n
Boeing 737
-vliegtuig van Flash Airlines, ’n
Egiptiese
lugredery, stort neer in die
Rooisee
, en al 148 mense aan boord sterf.
7 Maart
– Die Zimbabwiese polisie arresteer Simon Mann, 'n voormalige
Special Air Service
(SAS) offisier en 64 voormalige
32-Bataljon
soldate (gewerf in Suid-Afrika) op die
Harare-lughawe
. Hulle het beplan om 'n
staatsgreep
in
Ekwatoriaal-Guinee
uit te voer.
11 Maart
– 193 mense sterf en meer as 2 000 word beseer in
bomaanvalle
op die pendeltreinnetwerk in
Madrid
Spanje
29 Maart
Bulgarye
Estland
Letland
Litaue
Roemenië
Slowakye
en
Slowenië
sluit by die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (
NAVO
) aan.
1 Mei
– Estland,
Hongarye
, Letland, Litaue,
Pole
, Slowakye, Slowenië en
Tsjeggië
verlaat die
Sentraal-Europese Vryehandelsooreenkoms
en sluit saam met
Malta
en
Siprus
aan by die
Europese Unie
13
29 Augustus
– Die
28ste Olimpiese Somerspele
word in
Athene
Griekeland
, aangebied.
1 September
– Die
Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut
(SANBI) word in Pretoria gestig.
10
25 September
– Krieket se
4de Kampioenetrofee
word in
Engeland
aangebied en deur
Wes-Indië
gewen.
17
28 September
– Die twaalfde
Paralimpiese Somerspele
word in Athene, Griekeland, aangebied.
13 Desember
– Foto's deur
Cassini-Huygens
wys dat die helder strepe en slierte op die
Saturniese
maan
Dione
se
oppervlak
ys-agtige afgronde is, veroorsaak deur tektoniese breuke in die
maan
se kors.
14 Desember
– Die
Millau-brug
, die hoogste
brug
ter wêreld, word amptelik geopen.
26 Desember
– 'n
Aardbewing
van 9,0 langs die weskus van
Indonesië
ontketen 'n verwoestende
tsoenami
met meer as 310
000 sterftes in Indonesië,
Thailand
Maleisië
Bangladesj
Indië
Sri Lanka
, die
Maledive
en
Somalië
Geboortes
wysig
wysig bron
4 Januarie
Peyton Kennedy
Kanadese
aktrise
1 Februarie
Ashley Gerasimovich
, Amerikaanse aktrise.
18 Februarie
Kylie Rogers
, Amerikaanse aktrise.
19 Februarie
Millie Bobby Brown
Engelse
aktrise.
2 Maart
Pieter Kriel
, Suid-Afrikaanse politieke aktivis en sosiale media-kommentator.
8 Maart
Kit Connor
, Engelse akteur.
27 Maart
Amira Willighagen
, Nederlandse sangeres.
13 Mei
Pieter Coetzé
, 'n Suid-Afrikaanse
swemmer
22 April
Teagan Croft
, Australiese aktrise.
22 Mei
Peyton Elizabeth Lee
, Amerikaanse aktrise.
4 Junie
Mackenzie Ziegler
, Amerikaanse aktrise en danseres.
8 Junie
Francesca Capaldi
, Amerikaanse aktrise.
15 Junie
Sterling Jerins
, Amerikaanse aktrise.
14 Augustus
Marsai Martin
, Amerikaanse aktrise.
3 Oktober
Noah Schnapp
, Amerikaanse akteur.
14 Oktober
Gabriel Bortoleto
Brasiliaanse
Formule Een
-renjaer.
11 November
Oakes Fegley
, Amerikaanse akteur.
Sterftes
wysig
wysig bron
Marita Napier sterf op 10 April 2004.
4 Februarie
Stevo Crvenkovski
, diplomaat van die
Republiek van Masedonië
(*
1948
).
5 Februarie
Barry Trengove
, Suid-Afrikaanse akteur (*
1939
).
25 Februarie
– Prof.
A.P. Grové
, Suid-Afrikaanse letterkundige (*
1918
).
11 Maart
Gabriel de Jongh
, 'n bekende Suid-Afrikaanse landskapskilder (*
1913
).
13 Maart
Dullah Omar
, 'n
Suid-Afrikaanse
anti-apartheidsaktivis, prokureur en minister (*
1934
).
20 Maart
Juliana van Nederland
, koningin van
Nederland
(*
1909
29 Maart
Peter Ustinov
, Britse skrywer, akteur en filmregisseur (*
1921
).
10 April
Marita Napier
, Suid-Afrikaanse sopraan (*
1939
).
30 April
Evelyn Mase
, Nelson Mandela se eerste vrou (*
1922
).
9 Mei
Brenda Fassie
, Suid-Afrikaanse popsangeres (*
1964
).
5 Junie
Ronald Reagan
, Amerikaanse politikus, staatsman en 40ste
President van die Verenigde State
(*
1911
).
16 Junie
Thanom Kittikachorn
, militêre diktator van Thailand, 10de eerste minister van Thailand (* 1911).
1 Julie
Marlon Brando
, Amerikaanse akteur, in Los Angeles (*
1924
).
28 Julie
Francis Crick
, ontdekker van die struktuur van
DNS
(*
1916
).
3 Augustus
Henri Cartier-Bresson
, Franse fotograaf (*
1908
).
14 Augustus
Czesław Miłosz
, Poolsgebore Amerikaanse skrywer, essayis,
Nobelpryswenner
(*
1911
).
29 Augustus
Hans Vonk
, Nederlandse dirigent (*
1942
).
7 September
Beyers Naudé
Teoloog
anti-apartheidsrolspeler
in
Suid-Afrika
(*
1915
).
9 September
Christina Susanna van Zyl
, Suid-Afrikaanse skryfster van jeugverhale (*
1926
).
16 September
Dolly Rathebe
, Suid-Afrikaanse aktrise en sangeres (*
1928
).
18 September
Russ Meyer
, Amerikaanse vervaardiger van seksfilms, pionier van die porno-industrie (*
1922
).
3 Oktober
Janet Leigh
, Amerikaanse aktrise (*
1927
).
10 Oktober
Christopher Reeve
, Amerikaanse akteur, rolprent-regisseur, -vervaardiger en -skrywer (*
1952
).
21 Oktober
Magdalena K. P. Smith Meyer
, wêreldbekende Suid-Afrikaanse akaroloog (*
1931
).
7 November
Howard Keel
, Amerikaanse akteur en sanger (*
1919
).
25 November
Sheila Cussons
, Suid-Afrikaanse digter en skilder (*
1922
).
13 Desember
Anna Bender
, Suid-Afrikaanse
pianis
en
skrywer
(*
1919
).
28 Desember
Susan Sontag
, Amerikaanse skrywer en rolprentregiseur (*
1933
).
29 Desember
Eugenio Garin
Italiaanse
filosoof
en
Renaissance
-geskiedkundige (*
1909
).
30 Desember
Artie Shaw
, Amerikaanse
jazzmusikant
en -komponis (*
1910
).
Ontsluit van "
Kategorieë
2004
21ste eeu
2004
Nuwe onderwerp