Gebruikerbespreking:Anrie - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking:
1 jaar gelede
deur Oesjaar in onderwerp
Kontak Oesjaar!
Welkom op my besprekingsblad. Begin gerus 'n gesprek deur onder op "Begin 'n nuwe gesprek" te kliek, of
stuur vir my e-pos
as dit beter uitkom. Indien ek 'n gesprek op jou besprekingsblad begin het, antwoord dit asseblief daar en moenie 'n nuwe gesprek hier begin nie.
Please do not request translations here. Rather post any requests in our
talk corner
+ Begin 'n nuwe gesprek
Met die naderende geboorte van my kind en die daarmee gepaardgaande voorbereidings, verwag ek om tot Oktober minder betrokke hier te wees en myself hoofsaaklik met administratiewe sake besig te hou. Indien jy op 'n antwoord van my wag hier of op 'n besprekingsblad elders, oorweeg dit asb. om my per e-pos te kontak.
Argiewe:
24 Feb. 07 - 2 Jun. 07
4 Jun. 07 - 3 Sep. 07
13 Sep. 07 - 29 Jan. 08
30 Jan. 08 - 10 Mei 08
17 Mei 08 - 12 Des. 08
15 Des 08 - 12 Mei 09
14 Mei 09 - 20 Okt 09
Verwyderde artikel
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
wie gee jou die reg om my artikel te kanseleer?!?! dis 'n vrye web blad hierdie. wie het jou foken baas gemaak poppie!? klim van jou perdtjie af! en hou op jou so heilig te hou.
– Hierdie ongetekende kommentaar is deur
Prof123
Bespreking
Bydraes
) gelewer.
Wikipedia is nie 'n "vrye web blad" nie. Dit is 'n vrye, internetgebaseerde ensiklopedie. Jou "artikel" het meerdere reëls hier oortree, waardeur dit vir spoedige verwydering gekwalifiseer het.
Anrie
kontak
08:11, 20 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Kiwalani
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Hello, Anrie. Could you please check for a grammar error on the article of
Kiwalani
? I made it, but I don't even know if it is proper or not becuase I use google translate! As far as I know google translate it's not pretty good at grammar. If you can help me to correct it, I will use your corrections as my guide to create another articles related to the district of Ilala, Dar es Salaam, Tanzania! Please...--
Mwanaharakati
Longa
15:13, 20 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Done! Thanks for the addition and good luck with future ones.
Anrie
kontak
15:37, 20 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Hello! Have you seen my contributions? I've created some other articles related to Tanzanian's wards. So, I am begging you to make categorisation on the district and wards which I am going to create. Can you do that for me? Yours,--
Mwanaharakati
Longa
09:48, 21 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Verbeterings
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
2 opmerkings
2 mense in gesprek
Baie dankie vir die verbeterings op die blad
Zeewolde
, ek het 'n aantal sake 'n bietjie te letterlik vertaal. Jy het van
buurgemeentes
> buur
munisipaliteite gemaak, die t moenie eintlik daar wees nie, vergelyk
buurland
en
buurstaat
Servien
Bespreking
09:55, 22 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Inderdaad. Soms moet my "verbeterings" met 'n knippie sout geneem word.
Anrie
kontak
09:23, 25 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Verwyder kategorie
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Anrie, kan jy dalk die kategorie Suid-Afrikaanse hoërskole skrap? Ek het die artikel
Hoër Tegniese Skool Nic Diederichs
geskuif na die kategorie Suid-Afrikaanse skole. Dan is daar ook die kategorie Hoërskole in Pretoria wat m.i. oorbodig is. Dankie.
Puvircho
kontak
16:10, 24 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Gedaan. Dankie vir jou herkategorisering.
Anrie
kontak
09:23, 25 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Geen probleem.
Puvircho
kontak
10:47, 25 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Skryfwedstryd
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
'n Puik inisiatief - laat weet as ek kan help met iets / finansiële bydrae kan lewer. --
RAM
kontak
16:25, 26 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Babel
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Hi Anrie,
As you know, my Afrikaans writing isn't good, but my listening and reading is alsmot perfect. This creates the false impression when the babel on my Userpage shows Afrikaans as a mother tongue. I was wondering if you could help me create a new kind of babel, still using the 1-5/N format, but separating it into 4 categories; Reading, Listening, Writing, Speaking. I don't want to falsely represent that I am 100% fluent in Afrikaans, Thank You
:)
Ben Bezuidenhout
kontak
18:00, 26 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
That's a great idea! We can make language boxes according to CEF-levels, which is becoming the standard way of recognising language profiency in Europe (
click here for a self-assessment grid
). I'll have a look at it a bit later tonight.
Anrie
kontak
18:50, 26 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Baie Dankie Anrie, ek moet meer met jou Afrikaans nou praat (hope I managed that correctly)!
Ben Bezuidenhout
kontak
21:56, 26 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Besprekingsbladsye
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Ah, okee, dat wist ik niet. Weer wat geleerd. Mijn verontschuldigingen. Groet,
Wutsje
kontak
15:20, 27 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Charles
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Dans
Wt is dans en is dr enige iets wat jy daar uit leer.
Sien gerus ons artikel oor
dans
vir wat dit is. Mens kan baie oor ander mense se (of jou eie) kultuur leer uit hul danse. Verskillende danse word vir verskillende redes gehou, van vermaak tot uitdrukking van geluk of vreugde tot oorlog- of reëndanse.
Anrie
kontak
13:40, 29 Oktober 2009 (UTC)
Beantwoord
Hiding fundraising notice
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
2 opmerkings
2 mense in gesprek
Please don't try to
hide the notice
. You're free to create a
gadget
for your editors to disable it in their preferences (coy
w:MediaWiki:Gadget-HideFundraisingNotice
and
w:MediaWiki:Gadget-HideFundraisingNotice.css
from enwiki). Thanks,
Cbrown1023
bespreking
21:10, 11 November 2009 (UTC)
Beantwoord
I hid it on purpose since it was completely dominating the page, making the notice for our Writing Contest all but invisible. As you can imagine it is quite important for this site to gain new users (the reason for the contest), more so than it is for Wikimedia to get donators who visit this site specifically.
Anrie
kontak
21:29, 11 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Common.css
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
4 opmerkings
2 mense in gesprek
Hier
moest ik hardop om lachen.
:-)
Groet,
Wutsje
kontak
21:17, 11 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Tja, maar ik vind het gewoon belachelijk dat er zo een afzichtelijkheid zonder overleg met de gemeenschap op onze site geplaatsd worden, met geen in acht nemen van lokale kennisgevings die er door overrompelt worden. Mijn eerste gedachte was dat er een hacker op de site was geweesd.
Anrie
kontak
21:35, 11 November 2009 (UTC)
Beantwoord
He-le-maal mee eens - daarom vond ik je kordaatheid zo prettig.
Hier
is flink tegen die leuzen aangeschopt en ook op andere Meta-overlegpagina's is dat veelvuldig gebeurd. Had geen enkel effect. Sterker nog, eergisteren kreeg ik
dit
onder ogen, wat me in eerste instantie bijna schuimvlokken in de mondhoeken bezorgde. Gelukkig lijkt de veelheid aan kritiek die vandaag uit alle windstreken op Meta is binnengelopen ze nu eindelijk toch wat de ogen te openen.
Wutsje
kontak
22:03, 11 November 2009 (UTC)
--
Overigens: skryf maar in Afrikaans hoor. Ek kan dit werklik prima lees. Alleen schrijven zal nog wel een tijd duren.
:-)
Beantwoord
Ek het nou ook die laaste uur of wat sit en lees op meta, en.wp en wikinews. Almal haat die ding, maar al wat Meta te sê het is: "So what? Die voriges was ook nie baie gewild nie." Ek gaan nou slaap, maar hopelik hoef ek nie weer môre oggend 'n mini-hartaanval kry as ek my rekenaar aansit nie.
Anrie
kontak
22:13, 11 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Bertha Benz-gedenkroete
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Dear Anry, thank you so much for improving our article. We were very glad when Mstrydom started the article, but there is still a lot of work to be done to develop the article.
When studying your user page I realized that you are a translator from English to Afrikaans. I do not know if you have the time to translate the article, or if you know somebody else that may be interested in doing so, but we would like to let you know that the English article is much higher rated in the community than the German article.
One more question: The External Links connect with the German website www.bertha-benz.de. Would it make more sense to link with the English website, or even with the Dutch website, which is already half finished and will be fully done soon? Best regards, --
Edgar Meyer
kontak
08:20, 13 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Skryfwedstryd
Nuutste opmerking:
14 jaar gelede
5 opmerkings
3 mense in gesprek
Hallo Anri,
Mag ek Pous Gregorius XIII beskou as 'n saadjie hoewel dit nie as een gemerk is nie, vir doeleindes van die skryfwedstryd?
Groete
hansjoseph
kontak
10:08, 14 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Sekerlik!
Anrie
kontak
10:36, 14 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Baie dankie. Moet jy nie iets by die reëls voeg soos: "Die besluit van die beoordelaars is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie." Net om jouself te beskerm. Groete
hansjoseph
kontak
13:06, 14 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Bygevoeg. Dankie, dis 'n baie goeie idee.
Anrie
kontak
11:00, 16 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Hi Anri, enige idee wanneer daar weer 'n skryfwedstryd gehou gaan word? --
Setzor
kontak
14:21, 16 Mei 2011 (UTC)
Beantwoord
Interwiki poll by chance
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
3 opmerkings
3 mense in gesprek
4 deleted beginnings by User:Kanonkas
78.55.51.15
talk
22:14, 27 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Update:
vandal's buddy
. And here is
his reward
:-). Congratulations
78.55.65.160
talk
17:51, 28 November 2009 (UTC)
Beantwoord
Source:
Is this vandalism or not? Regards Mutter Erde
78.55.212.242
17:10, 1 Desember 2009 (UTC)
Beantwoord
Kopiereg op banknote
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
2 opmerkings
2 mense in gesprek
Middag!
Ek't vandag 'n foto van 'n kwacha-noot (2006) opgelaai vir my Zambië-artikel, maar iets vertel vir my ek gaan nie daarmee wegkom nie . . .
Morne
kontak
15:03, 6 Desember 2009 (UTC)
Beantwoord
Haai, Morné. Jammer vir die laat antwoord. Ek het niks oor kopiereg/outeursreg op die geld van Zambië kon vind by
Commons:Commons:Currency
nie, maar ek sien hulle het daar self
munte
en
banknote
wat nou al 'n paar jaar sonder probleme daar beskikbaar is.
Anrie
kontak
14:28, 7 Desember 2009 (UTC)
Beantwoord
Swangerskap
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
4 opmerkings
3 mense in gesprek
Goeie werk met die artikel. --
RAM
kontak
11:08, 11 Februarie 2010 (UTC)
Beantwoord
Baie dankie, hy begin nou goed vorm aanneem - en myne ook!
Anrie
kontak
09:51, 16 Februarie 2010 (UTC)
Beantwoord
Wow, baie geluk!
Adriaan
Bespreking
Bydraes
15:31, 16 Februarie 2010 (UTC)
Beantwoord
Ek het so vermoed. Hartlik geluk! --
RAM
kontak
19:41, 16 Februarie 2010 (UTC)
Beantwoord
Deletion request
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
2 opmerkings
2 mense in gesprek
I request you to delete my user page with the whole story, thank you immediately. --
Žiedas
kontak
22:12, 14 Februarie 2010 (UTC)
Beantwoord
I see someone else already got around to it.
Anrie
kontak
16:31, 15 Februarie 2010 (UTC)
Beantwoord
RE: Edits
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Thanks, Anrie, I will do so. Regards, --
Lucien leGrey
kontak
10:28, 17 Februarie 2010 (UTC)
Beantwoord
Prins van Wallis-Obelisk, Port Elizabeth
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Hi Anrie
Baie dankie vir die geleentheid om aan die Skryfwedstryd deel te neem. Is dit moontlik dat ek die kritiek rakende my artikel sou kon kry? Dit sal help om volgende artikels te skryf. Uit die aard van my artikel en wysigings kan u sien dat geskiedenis my groot voorliefde is, en ek wil graag verdere artikels skryf.
Terloops, hoe gaan ek te werk om 'n gebruikerblad te begin? Waar is die sjablone vir die profiel te vinde?
Roché Petersen
kontak
18:19, 15 Maart 2010 (UTC)
Beantwoord
Haai, Roché.
Eerstens, baie dankie vir jou artikel. Ek het dit interessant gevind en dit is sekerlik 'n aanwins vir ons ensiklopedie - 'n ware stukkie Africana. Laat staan ook asb. die "u": ons spreek wel lesers en besoekers as "u" aan, maar as medewerkers hier is ons sommer "jy" en "jou" vir mekaar.
Ek kan die volgende kritiek bied:
Neutraliteit: jy verwys na die obelisk se geskiedenis as "interessant", 'n subjektiewe beskrywing. So ook "uitspattige monument" (indien Kemp se familie spesifiek daarna as "uitspattig" verwys het, sou iets soos "Kemp se familie was egter nie ten gunste van 'n monument nie: hulle het dit as te uitspattig beskou, maar helaas te laat...". Verder is "imposante stadsaal" miskien 'n grensgeval, maar ek sou tog liewer 'n ander woord gekies het.
Uitleg (beelde): Daar is meer beelde as wat die teks lank is. Beter spasiëring of die verwydering van 'n beeld of twee sou die uitleg gebaat het.
Uitleg (teks): Oorbodige wit teks voor die tweede laaste paragraaf en die laaste paragraaf is geheel en al in skuinsdruk? Sommige woorde is ook skakels na eksterne webwerwe, wat nie gebruiklik is nie (hulle kon beter onder 'n afdeling "Eksterne skakels" onder geplaas word).
Taal en styl: 'n Paar foutjies, byvoorbeeld "...te akkommodeer, opgerig (
iervoor moes..." i.p.v. "...te akkommodeer, opgerig (
iervoor moes..." en "restoureer.)'n Voorstel" (geen spasie na punt). Daar is 'n sin of twee wat bietjie lomp is, sodat die leser dit 'n keer of drie moet deurlees om te verstaan wat bedoel word (bv. "Op 4 en 5 Maart 1921 is die Obelisk met 'n Ordnance BL 6" 26cwt howitzer, die Suid-Afrikaanse Grofgeskut-gedenkteken op die voetstuk, wat nou verleng is om die kanon te akkommodeer, opgerig" - dit lyk op eerste oogopslag asof die "howitzer" die gedenkteken op die voetstuk is, maar verleng is om homself te akkommodeer.) Dit is ook nie "howitzer" nie, maar "houwitser", volgens die A.W.S.
Ek het geen idee wat die
(NM)
agter sommige woorde beteken nie ("stadsaal (NM) op die markplein (NM) op").
Verifieerbaarheid: alhoewel jou artikel van verwysings voorsien is, sou ek graag nog twee wou aanbring. "Dit is dalk die enigste 'tweedehandse' koninklike gedenkteken ter wêreld" is spekulatief - indien 'n gesaghebbende bron hieroor spekuleer, haal dit aan. Indien dit jou spekulasie is, moet dit eerder verwyder word. David Ker se aanhaling moet ook met 'n verwysing voorsien word (en waarom nie die aanhaling vertaal nie?).
Hopelik skrik die kritiek jou nie af nie - ek sien uit na jou volgende artikels!
Anrie
kontak
09:58, 23 Maart 2010 (UTC)
Beantwoord
Baie dankie, ek waardeer die opbouende kritiek en sal graag weer artikels skryf, met hierdie fynere punte ingedagte. Ek sal ook so gou ek kan die artikel wysig om ook hierdie verbeterings aan te bring.
Roché Petersen
kontak
10:00, 24 Maart 2010 (UTC)
Beantwoord
Sándorfi
Hi! I'm a Hungarian wiki-editor, my name is Norbert. I would like to request something from you. There is a Hungarian painter, István Sándorfi, we have now about 20 translations, could you make for us an Afrikaans version? Here is the English article:
en:István Sándorfi
. Thank you!
hu:User:Eino81
Skrywersjablone
Haai, ObseloV. Met verwysing na jou wysigingsopsomming
hier
: die skep/vertaling van ingewikkelde sjablone neem verskriklik baie tyd in beslag en kan ook baie moeilik wees vir gebruikers wat nie vertroud is met ingewikkelde wikisintaks nie. Om hierdie redes spandeer meeste gebruikers eerder aandag aan nuwe inhoud, i.p.v. tegniese details. As jy voel dat jy bereid is om so iets te skep, sal 'n vertaling van die pragtige
Franse sjabloon
'n aanwins wees.
Anrie
kontak
) 15:46, 23 Maart 2010 (UTC)
Ag, baie dankie vir die voorstelling. Ek verstaan nou bietjie meer wat aangaan, en sukkel reeds om met my siklusse op Wikipedia om by te hou met die
regte
manier van dinge doen. My eerste klein edit op
af.wikipedia
het nou jou aandag getrek, en my eie klein frustrasies met diè sjabloon wys dat ek moet kyk of ek daar kan help uit brei.
Ek's gewoonlik meer aktief op die ou
en.wikipedia
, en hanteer myself as die Engelse Troltipe; ek maak klein veranderinge hier en daar gedurende die jaar, en loods dan skielik 'n nuwe artikel of groot veranderinge op 'n klein stompie wat my passie aanraak. Ek probeer tans Chris Barnard (die skrywer) se profiel ophef, siende dat niemand op Engels 'n kloe het nie, en later vind ek toe uit van die Afrikaanse blad wat reeds bestaan. Jig, agterstevoor van my kant af ^^
Dankie vir die uitwysing. Ek sal die sjablone intussen beter begin leer ken, en dalk bietjie daaraan begin werk. Ek sal kyk na die Franse voorbeeld waarvan jy praat. (Ek het ook nie 'n kloe oor hoe om te antwoord op jou boodskap nie. Ek hoop dat dit nie eintlik wys nie ^^)
Groete,
ObseloV
nie verwyder ...
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
2 opmerkings
2 mense in gesprek
skrap asseblief hierdie keer my Reggaeton artikel indien jy kniel, as daar iets verkeerd is laat my weet, maar nie verwyder--
Fusiona2
kontak
19:31, 28 Maart 2010 (UTC)
Beantwoord
The article is clearly a machine translation, but since I don't know which article formed the original text, I've added a template tot it saying it needs to be checked for language errors. As it stands, the article is not in acceptable Afrikaans. You're better off requesting translations at
Wikipedia:Versoeke artikels
or
Wikipedia:Geselshoekie
than adding machine translations.
Anrie
kontak
08:19, 29 Maart 2010 (UTC)
Beantwoord
Saadjies
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Ek sien jy maak saadjies van artikels van reeds saadjies is. As voorbeeld, sien
Groete. Anoniem
Dis per ongeluk - in gevalle waar die saadjiesjabloon (foutief) bo-aan die bladsy is, sien ek dit nie altyd raak nie.
Anrie
kontak
20:21, 12 April 2010 (UTC)
Beantwoord
In aanbou
Nuutste opmerking:
16 jaar gelede
2 opmerkings
2 mense in gesprek
Môre! Hoe skuif ek die artikels waaraan ek nog werk terug na die "hoofnaamruimte" wanneer hulle klaar is? Groete, Morné
Morne
kontak
08:19, 16 April 2010 (UTC)
Beantwoord
Oor die algemeen kan jy julle bloot "skuif", maar miskien raak die sagteware dan vies omdat dié bladsye nou aansture is. Ek sal hulle dus gou verwyder, dan behoort jy geen probleem te hê nie (anders moet jy maar laat weet).
Anrie
kontak
08:59, 16 April 2010 (UTC)
Beantwoord
Eendrag Maak Mag
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
2 opmerkings
1 mens in gesprek
Goeie dag Anrie
Gys, van Eendrag Maak Mag tydskrif.
Jy het 'n kommentaar van "Spoedig Verwydering" geplaas.
Ek het die tydskrif se wapen paragraaf herskryf om meer neutraal te wees (sonder my persoonlike toon in die boodskap) maar steeds probeer om korrek die tema van die tydskrif op te som.
Ek neem aan dit is wat die probleem was? Indien ek die pot mis-sit met die rede vir die "Speodige Verwydering", laat my asb. weet wat ek moet doen.
Groete
Gys
Haai, Gys. Ek het jou vraag beantwoord op die artikel se besprekingsblad.
Anrie
kontak
11:45, 30 April 2010 (UTC)
Beantwoord
Hi Anrie
Die bladsy is nie meer daar nie, so hoe kan ek jou kommentaar sien. Plaas dit asb. hier.
Gys
Haai, Gys. Die besprekingsblad is steeds beskikbaar by
Bespreking:Eendrag_Maak_Mag
Anrie
kontak
07:54, 8 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Hi from Italy
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Good morning, dear Anrie, here is
Rei Momo
, form
Caselle Landi, Italy
. I'm friend of Goro87 that loves too much
Tananas
. I'm making pages of the group and of the Founders in alla Languages I know, ok? I need your help, please, and if you can: I didn't find birthdate of
Steve Newman
. And more: please, can you make the English page of
Ian Herman
, so I can translate in Italian, Portuguese, and dialect of
Lodi, Italy
Thanks a lot for the help you will give to me.
Alèx, or
Rei Momo
From Wiki.IT
193.58.223.75
10:10, 28 April 2010 (UTC)
Beantwoord
Buon giorno Rei Momo. Unfortunately, I don't do translation requests. Good luck finding someone else. Regards,
Anrie
kontak
11:47, 30 April 2010 (UTC)
Beantwoord
No problem, thanks for your replay.
Rei Momo
193.58.223.75
15:52, 30 April 2010 (UTC)
Beantwoord
Beeld
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
2 opmerkings
1 mens in gesprek
Ek sou graag wou, maar weet nie hoe as die beeld reeds op is nie. Beteken dit ek moet dit opnuut laai?
Morne
kontak
10:39, 2 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Ek't my eie vraag beantwoord en dit oorgelaai. Hoop dis nou in die haak.
Morne
kontak
10:52, 2 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Onnodige terugrol
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Was
die
nou regtig nodig? Waar is die reël opgeteken of is dit een wat jy jouself opgemaak het?
– Hierdie ongetekende kommentaar is deur
41.240.187.27
Bespreking
Bydraes
) gelewer.
Dit was nie as beledigend bedoel nie (sien my kommentaar op die besprekingsblad), maar slegs 'n tegniese behoud van 'n ou bespreking waarna iemand moontlik in die toekoms na wil verwys of wil beantwoord. Ek maak "myself" nie reëls op nie, maar volg slegs bestaande reëls en gebruike.
Anrie
kontak
16:38, 10 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Dit het effe antagonisties geklink, maar ek aanvaar jou verduideliking. Daar is egter geen so 'n reël waarvan ek bewus is nie. 'n Voorkeur of algemene werkwyse miskien? Groete. Anoniem
Hi. Wou maar net se ek het dit nie as antagonisties gesien nie. Waardeer die hulp en verstaan die standpunt agter die terugrol. Dankie vir al die moeite wat almal in die Afrikaanse Wikipedia sit ek weet ek gebruik dit gereeld en dit het 'n onvervangbare hulpbron geraak. --
Setzor
kontak
16:51, 10 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
"Onvervangbaar" is miskien bietjie te gaaf, maar ons mik definitief daardie rigting.
Anrie
kontak
17:05, 10 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Drasties
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Dis'n drastiese vernadering op jou gebruikersblad. Groete
Byeboer
kontak
) 11:19, 12 Mei 2010 (UTC).
Ignoreer my. Ek sien jy het nou tabs.
Byeboer
kontak
11:22, 12 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Ja, die hoofblad lyk nou wel bietjie kaal, maar miskien sal ek nog dink aan iets om daar te sit.
Anrie
kontak
11:24, 12 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Miskien 'n mooi foto.
Byeboer
kontak
21:57, 12 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Peter Mokaba Stadion -> Peter Mokaba-stadion
Vir aandag soos per
Bespreking:Peter Mokaba Stadion
asb. Groete. Anoniem
Dana Winner (Suid-Afrikaanse musici)
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
2 opmerkings
2 mense in gesprek
Hallo Anrie, ek het nou net oor die volgende gestrompel:
Dana Winner
is tog geen
Suid-Afrikaanse musici
nie, of hoe?
Sy sing wel in
afrikaans
, maar ook in
hollands
duits
engels
en
frans
;-)
Beste groete, hoop dit gaan goed met jou!!
Pieter-ZA
kontak
02:26, 26 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Dankie, Pieter. Ek het dit nou gewysig.
Anrie
kontak
06:43, 26 Mei 2010 (UTC)
Beantwoord
Franceco Mucci
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Anrie, zou ik u vertellen dat ik niet goed schrijf uw taal, maar ik wilde werken met Wikipedia als woon ik in Nederland voor 2 mesi.Puoi mij helpen de juiste Francesco Mucci? Bedankt--
Don
kontak
13:33, 3 Junie 2010 (UTC)
Beantwoord
Si prega di utilizzare il nostro portale
Geselshoekie
contenuto per gli altri utenti, chiedendo aiuto. Non mi aiuto con le traduzioni richieste, dato che ho già molti altri compiti. Se sei residente nei Paesi Bassi, la Wikipedia in olandese potrebbe essere una soluzione migliore. Afrikaans non è proprio parlato nei Paesi Bassi. Groetnis, Anrie.
Mr. President
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Baie dankie Anrie - dit werk soos 'n droom!! JY IS 'N STER!!!
:-)
Suidpunt
kontak
08:12, 11 Junie 2010 (UTC)
Beantwoord
Kopiereg op beelde
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Hello Anrie. Ek wil beelde uit die boeke op die webwerf fhsst.org
, oftewel
, gebruik vir 'n projek op wikibooks,
. Die boeke van fhsst.org is onderhewig aan die GNU Lisensie. Beteken dit ek mag dit wysig op wikibooks laai soos ek wil, of moet ek eers toestemming vra?
Atoom
kontak
10:08, 14 Junie 2010 (UTC)
Beantwoord
Haai, Atoom. Jy kan die beelde sonder moeite gebruik. Ek sou die beelde by Commons oplaai (
Commons:Special:Upload
, dan kan ons hulle hier ook gebruik, of op ander Wikimedia-projekte) en die volgende opsommingstabel gebruik.
{{Information
|Description=
|Source= http://www.fhsst.org/ (Free High School Science Texts)
|Date=2002
|Author=Free High School Science Texts Authors
|Permission={{cc-by-sa-3.0}}
|other_versions=
}}
Die verandering van die lisensie is moontlik gemaak deur die GNU-mense, spesifiek vir Wikimedia-projekte (die GFDL is maar moeilik om te gebruik vir beeldmateriaal) en, alhoewel daar 'n aantal vereistes is, het ek nou goed gekyk en lyk dit asof dit in hierdie geval toelaatbaar is. Dis fantasties dat jy by Wikibooks ook bydra - dankie!
Anrie
kontak
13:31, 14 Junie 2010 (UTC)
Beantwoord
Dankie Anrie. Dis goeie nuus!
Atoom
kontak
14:00, 14 Junie 2010 (UTC)
Beantwoord
Dankie Anrie
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Baie dankie vir die moeite met die skuif na
Commons
! Kan ek maar in die vervolg steeds foto's op die af.wikipedia kant laai?
(Net om vir die ,,buitelanders" te wys dit het sy oorsprong vanaf die Afrikaanse Wikipedia? - Jy weet, soos 'n "Trots Afrikaanse Wikipedia"-stempel).
Suidpunt
kontak
14:40, 19 Junie 2010 (UTC)
Beantwoord
Suidpunt, daar is geen reël wat sê jy mag nie jou foto's hier by af.wikipedia oplaai nie. As jy dit so verkies is dit 100% reg so. Enige persoon wat die beeld wil gebruik kan dit tog self met die "Move-to-commons assistant" na Commons skuif. Aan die ander kant, as jy jou weg oopsien om dit direk by Commons op te laai, is dit ook goed so (dan hoef ander mense dit nie later te skuif nie). Dit bly egter JOU KEUSE! Groete. Anoniem
Inderdaad - dit is ook hoekom ek gesê het dat dit nie verplig is om dit te doen nie, maar bloot 'n versoek van my kant af. Dit kos my wel werk om dit telkens te skuif, maar ek doen dit eerder voordat mense miskien ongemaklik voel met Commons en dan liewer geen beelde oplaai nie.
Anrie
kontak
09:44, 24 Junie 2010 (UTC)
Beantwoord
Dis oukei. Ek het my aanvanklik buite weste geskrik vir die klomp besonderhede wat Commons afgesmeek het (erger as 'n polisie-ondervraging), maar ek is darem nou 'n bietjie meer touwys. Ek het ondertussen 6 foto's op Commons opgelaai; was toe nie so moeilik nie. Dankie vir julle geduld - ek is maar geneig om
Wolf!
te skree as een van die skape begin blêr!
Suidpunt
kontak
13:57, 24 Junie 2010 (UTC)
Beantwoord
Wikibron
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
5 opmerkings
3 mense in gesprek
Baie dankie vir die skakel wat jy verskaf het na wikibron. Ek sien iemand moet nog vertaal aan die funksies ensomeer, maar ek is verheug om te sien dis beskikbaar.
JMK
kontak
13:14, 9 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Die werf waar die Afrikaanse Wikisource geleë is kan nie funksies vertaal nie (ek kan nie nou al die tegniese redes onthou nie). Die hoop is wel om die Afrikaanse gedeelte mettertyd na sy eie werf te skuif, waar dit dan wel beskikbaar is, maar dit sal baie groter moet wees as wat dit tans is. My hoop is om vanaf September/Oktober baie meer daar aktief te wees - reeds twee nuwe (tweedehandse) skandeerders gekoop + 'n magdom Afrikaanse fiksie en nie-fiksie wat ek daarheen kan oplaai.
Anrie
kontak
13:29, 9 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Praat van die duiwel! Ek het gister juis begin aftas en nou-net aan 'n nuwe boek begin:
Afrikaner-Volkseenheid
geskryf deur D.F. Malan. Hoewel die boek in 1959 uitgegee is, is dit volgens wet mos reg om dit in die publieke domein uit te gee as die outeur vandag presies 51 jaar, 5 maande en 2 dae gelede dood is?
Ek het ook die manier waarop die inligting gedruk is op sy oorspronklike wyse probeer behou (soos waar afkappings gemaak is, spasies waar nuwe blaaie begin het, ens.) , en dit op die webbladsye gesentreer, maar dit lyk slonsig. Moet ek dit verander?
Suidpunt
kontak
16:44, 9 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Ja, die boek is in die publieke domein, dis nie 'n probleem nie. Wat die uitleg betref, is jy vry om te besluit of jy dit wil sentreer of nie. Persoonlik voel ek dat dit puur 'n uitlegbesluit was, waarskynlik sonder enige sê van die outeur se kant af, en vorm dit vir my nie 'n noodsaaklike deel van die bronmateriaal nie.
Anrie
kontak
11:41, 10 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Baie dankie! Ons oortref al klaar Project Gutenberg se 3 Afrikaanse boeke!
Suidpunt
kontak
16:36, 10 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Skuif van artikels
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Dag Anrie. Met die nuwe ontwerp van Wikipedia (waarvan ek hou) kyk ek iewers die Skuif-opsie mis. Ek wil graag die artikel
2010 Curriebeker
skuif na
2010 Curriebeker Premierafdeling
of
2010 Curriebeker Premierdivisie
(ek is nie seker watter een beter Afrikaanse is nie) aangesien daar 'n Eerste afdeling (divisie) van die kompetisie ook is. Kan jy asb. help. Dankie.
Puvircho
kontak
14:39, 9 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Die "skuif"-funksie is (op my skerm, altans) beskikbaar links van die soekraampie (mens moet op die pyltjie kliek). Ek sou egter nie weet water een van die twee meer korrek is nie.
Anrie
kontak
11:35, 10 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Inderdaad, dankie. Ek sal volgende keer harder soek.
Puvircho
kontak
11:58, 10 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Kgsbot
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
2 opmerkings
2 mense in gesprek
Hi Anrie, I raised a bot flag request for my bot
Kgsbot
. Please give me a bot flag.
Kiran Gopi
kontak
06:41, 10 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Hi, feel free to run the bot incidentally until you have enough "test" edits to apply for a global flag. This wiki uses the standard bot policy and allows global bots automatically. Only bots that do other things than maintaining interwiki links and/or fixing double redirects, need apply separately here.
Anrie
kontak
11:44, 10 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Kategorie:Internetsoekenjins
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
2 opmerkings
1 mens in gesprek
Ek geen nie om vir die oorskep nie. Maar was dit nou nodig om die interwikiskakels weg te gooi? Groete. Anoniem
Is dit nodig om altyd so konfronterend te wees? Aanvaar bietjie goeder trou - ek het hulle bloot nie gesien nie.
Anrie
kontak
16:13, 22 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Ek wonder waar ek dit geleer het... In elke geval, moet
Kategorie:Internet topvlakdomein
ook geskuif word of is sy naam reg? Baai. Anoniem
Ja, na "Internettopvlakdomeine".
Anrie
kontak
11:54, 26 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Uitwis van artikel
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
2 opmerkings
1 mens in gesprek
Dag Anrie, is dit moontlik dat jy dalk die artikel
Blou Bulle
kan uitwis en dan die artikel
Bulls
skuif na Blou Bulle? Die artikel Blou Bulle is oorbodig en die meeste inligting wat daar moet wees is in Bulls. Dankie.
Puvircho
kontak
14:17, 24 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Gedaan, jammer dat dit so lank gevat het.
Anrie
kontak
Dankie. Daar was geen haas nie.
Puvircho
kontak
12:53, 26 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Sjabloon:Chemiekas
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Hallo Anrie. Ek sien jy het al aan die {{chemiekas}} sjabloon gewerk. Het die sjabloon in die verlede korrek vertoon? Ek het 'n klein veranderinkie aan die beskrywing gedeelte van die sjabloon gemaak, en daarna gesien dit vertoon deurmekaar. Voor ek begin krap wil ek eers seker maak.
Atoom
kontak
13:56, 29 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Sjoe, Atoom, dit was lank gelede. Dit was destyds toe daar 'n nuwe gebruiker gekom het wat miskien té ambisieus was en met sy eerste dag hier die hele (baie ingewikkelde) sjabloon wou vertaal. Omdat ek bang was dat die kompleksiteit daarvan hom sou afskrik (het al dikwels gebeur), het ek ingeklim en bietjie gehelp, maar of die ding ooit korrek vertoon het, dit kan ek nie onthou nie. Ek weet nie of die ding te redde is en of mens miskien van voor moet begin met iets eenvoudigers nie.
Anrie
kontak
15:11, 29 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Dankie Anrie. Dit het my so 'n bietjie dronkgeslaan. Ek sal gaan loer en kyk of ek iets kan uitrig.
Atoom
kontak
06:04, 30 Julie 2010 (UTC)
Beantwoord
Wikipedia:Ontmoeten
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Hallo, alleen ter informatie: er is een bbq van Wikimedia Nederland op 4 september 2010.
Zie hier
. Groeten --
Ziko
kontak
15:45, 1 Augustus 2010 (UTC)
Beantwoord
Suid-Afrikaanse Wikimedia Chapter
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Goeie dag! Tans word daar gesels oor die moontlikheid om ʼn Suid-Afrikaanse Wikimedia Chapter op die been te bring. Huidiglik is daar meer as 25 chapters regoor die wêreld, maar daar is nie een in Afrika nie. Om hierdie rede werk ʼn groep plaaslike Wikipedians saam met die doelwit om ʼn Suid-Afrikaanse een te stig. Indien jy belangstel om betrokke te raak en deel te wees van hierdie groep; gaan voeg asseblief jou naam by op die Meta bladsy en sluit ook aan by die WikimediaZA verspreidingslys. Daar gaan oor die naweek van die 7de Augustus ʼn werkswinkel by die Universiteit van Witwatersrand gehou word, waar ons die doelwitte vir die beplande chapter wil stel en besluit oor hoe om die proses te benader. Indien jy belangstel om hierdie geleentheid by te woon kan jy vir my (kerryn@africancommons.org) of Lourie Pieterse (louriepieterse@yahoo.com) direk kontak vir meer besonderhede. Baie dankie! Vriendelike groete,
Kaydee 68
kontak
18:58, 1 Augustus 2010 (UTC)
Beantwoord
Help with the Afrikaans Wikibooks's slogan
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
3 opmerkings
2 mense in gesprek
Hello Anrie. We're currently collecting project names and slogans as a part of a logo cleanup and we could use some help with the Afrikaans Wikibooks. Would you mind providing a translation of the following phrases for the logo/confirming what's already there?
Wikibooks = Wikibooks
Open books for an open world (or "Free books for a free world" if that's easier) =
Please put your translation on my
Meta-Wiki talk page
. Thanks in advance for your help!
Cbrown1023
bespreking
18:07, 10 Augustus 2010 (UTC)
Beantwoord
P.S. Congratulations on the coming baby!
:D
Cbrown1023
bespreking
18:07, 10 Augustus 2010 (UTC)
Beantwoord
Saw someone beat me to it. Thanks for the congratulations.
Anrie
kontak
08:55, 11 Augustus 2010 (UTC)
Beantwoord
Blokkering van gebruikers
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Hallo Anrie, daar is op die oomblik 'n gebruiker ( 80.25.232.177 ) wat aanhoudend die Hades artikel vandaliseer. Ek het herhaalde male die veranderings teruggerol maar kan ook nie heeldag daaraan spandeer nie. Hoe kan ons sy IP adres blok? Dit lyk vir my asof ek nie die nodige regte het nie. Sal jy asseblief vir my die regte verskaf en verduidelik hoe om 'n IP adres te blok, sodat só 'n situasie later vermy kan word?
Dankie!
JCBrand
kontak
08:46, 3 November 2010 (UTC)
Beantwoord
Question
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Hi
! Your the only one I've ever talk on this wiki (in 2008) so I come to see you for a little question. I've made a map about the
Cyprus
conflict (a svg version) and I'd like to do a version for this wiki. I have just one question. When there is a bay, for example Morphou Bay, what it the afrikaans version
? Morphou Baai
? or something else
? I don't know if "baai" is before or after the name. Here is the test on my own test page
here
Plus, I'd like to know which licence to use if I want to import public domain logo on this wikipedia (for the french department)
Thanks for your help
Treehill
kontak
16:44, 11 November 2010 (UTC)
Beantwoord
Help
Nuutste opmerking:
15 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Dear Anrie,
can you please help us to improve the language/grammar of
this page
? ...or it will be removed. Thanks a lot! Regards--
Alessandroga80
kontak
05:26, 14 Januarie 2011 (UTC)
Beantwoord
Ysbeer
Nuutste opmerking:
14 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Ysbeer
, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap
tot voorbladartikel verkies
. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus
Wikipedia:Voorbladartikel
vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by
Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad
Baie dankie vir die goeie artikel en groete, --
JCIV
Besprekings
Bydraes
19:34, 5 Junie 2011 (UTC)
Beantwoord
Rot
Nuutste opmerking:
14 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Baie geluk! Hierdie artikel is as voorbladartikel aangewys
Rot
, ’n artikel waarby jy ’n groot bydrae gelewer het, is deur ’n gebruiker as ’n spogartikel geïdentifiseer en deur die gemeenskap
tot voorbladartikel verkies
. Dankie vir jou bydrae. Sien gerus
Wikipedia:Voorbladartikel
vir ons versameling spogartikels, of nomineer self ’n artikel vir voorbladstatus by
Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad
Baie dankie vir die goeie artikel en groete, --
JCIV
Besprekings
Bydraes
19:34, 24 Julie 2011 (UTC)
Beantwoord
Forced user renames coming soon for SUL
Nuutste opmerking:
12 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Hi, sorry for writing in English. I'm writing to ask you, as a bureaucrat of this wiki, to
translate and review the notification
that will be sent to all users, also on this wiki, who will be forced to change their user name on May 27 and will probably need your help with renames.
You may also want to help with the pages
m:Rename practices
and
m:Global rename policy
Thank you,
Nemo
12:45, 3 Mei 2013 (UTC)
Beantwoord
Your admin status
Nuutste opmerking:
12 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Hello. I'm a
steward
. A new
policy
regarding the removal of "advanced rights" (administrator, bureaucrat, etc.) was adopted by
community consensus
recently. According to this policy, the stewards are reviewing of administrators' and bureaucrats' activity on wikis with no inactivity policy.
You meet the inactivity criteria (no edits and no log actions for 2 years) on af.wikipedia, where you are an administrator and a bureaucrat. Since af.wikipedia does not have an own administrators' rights review process, the global one applies.
If you wish to retain your rights, you should notify the community that the stewards sent you this information about your inactivity to discuss the matter. Following your community's discussion, if the community then wants that you keep your rights, please contact the stewards at
m:Stewards' noticeboard
, and link to the discussion of the local community, where they express their wish to continue to maintain the rights, and demonstrate a continued requirement to maintain these rights.
We stewards will evaluate the responses. If there is no response at all after approximately one month, we will proceed to remove your administrative rights. In cases of doubt, we will evaluate the responses and will refer a decision back to the local community for their comment and review. If you have any questions, please contact us on
m:Stewards' noticeboard
Best regards,
QuiteUnusual
kontak
10:42, 2 September 2013 (UTC)
Beantwoord
Hallo
Nuutste opmerking:
10 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Hallo, kan jy help om hierdie artikels te danke verbeter:
Amaro Pargo
Tenerife
Santa Cruz de Tenerife
San Cristóbal de La Laguna
.--
83.59.142.53
09:39, 29 Januarie 2016 (UTC)
Beantwoord
Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019
Nuutste opmerking:
6 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Hallo, Anrie, onthou asb. om onderwerpe te nomineer vir volgende week se
skryfweek!
Namibië
loop tans voor, met
Indonesië
in die tweede plek! –
K175
gesels
met
my
my
bydraes
17:03, 22 September 2019 (UTC)
Beantwoord
Kontak Oesjaar!
Nuutste opmerking:
1 jaar gelede
1 opmerking
1 mens in gesprek
Kontak my asb op my Besprekingsblad! Groete!
Oesjaar
kontak
07:58, 13 Junie 2024 (UTC)
Beantwoord
Ontsluit van "
Gebruikerbespreking
Anrie
Nuwe onderwerp
US