Hulp:Gebruik van tabelle - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tydens die skepping of redigering van 'n artikel is dit somtyds nodig om 'n tabel te gebruik, sodat die inligting duideliker weergegee kan word. Daar is verskeie maniere om tabelle te bewerkstellig, maar hier volg twee van die meer eenvoudiger maniere.
As u 'n vraag het oor die gebruik van tabelle, stel dit gerus op die besprekingsblad.
'n Eenvoudige tabel
wysig
wysig bron
Indien u intik:
{|
| A
| B
|-
| C
| D
|}
of:
{|
| A || B
|-
| C || D
|}
sal op u skerm verskyn:
Vermenigvuldigingstabelle
wysig
wysig bron
Let daarop dat, in hierdie voorbeeld,
class="wikitable"
gebruik word om die tabel met Wikipedia se eksterne stylblad vir tabelle te stileer. Dit voeg omramings, agtergrondskadu en vetdrukopskrifte by die res van die teks.
Indien u intik:
{| class="wikitable" style="text-align:center"
|+Maaltafels
|-
! × !! 1 !! 2 !! 3
|-
! 1
| 1 || 2 || 3
|-
! 2
| 2 || 4 || 6
|-
! 3
| 3 || 6 || 9
|-
! 4
| 4 || 8 || 12
|-
! 5
| 5 || 10 || 15
|}
sal op u skerm verskyn:
Maaltafels
12
10
15
Voltabelle
wysig
wysig bron
Breedte, hoogte
wysig
wysig bron
Die hoogte en breedte van 'n voltabel kan gespesififeer word, sowel as die hoogte van 'n ry. Om die breedte van 'n kolom te spesifiseer kan die wydte van 'n arbitrêre sel in dit gespesifiseer word. As die wydte nie vir al die kolomme gespesifiseer word nie, en/of die hoogte is nie vir al die rye gespesifiseer nie, dan is daar 'n sekere mate van dubbelsinnigheid, en die resultaat is dan afhanklik van die kasleser.
Indien u intik:
{| style="width: 60%; height: 200px" border="1"
|-
| Familie: || Pieterse || Janse van Rensburg
|- style="height: 100px;"
| Huisadres: || style="width: 200px;" | Die Blikkantien 12
Houtkapperstraat 225
Paarl
|| Ou opsigtershuis,
Visfabriek,
Gansbaai, Wes-Kaap
|-
| Troeteldier: || Persiese kat || Jack Russelhond
|-
| Versekeraar: || style="width: 160px;" | Fedsure || Geen
|}
sal die volgende op u skerm verskyn:
Familie:
Pieterse
Janse van Rensburg
Huisadres:
Die Blikkantien 12
Houtkapperstraat 225
Paarl
Ou opsigtershuis,
Visfabriek,
Gansbaai, Wes-Kaap
Troeteldier:
Persiese kat
Jack Russelhond
Versekeraar:
Fedsure
Geen
Instel van omramings
wysig
wysig bron
Tabelrame is by verstek 'n komplekse skadudubbellyn (dit is die verstek in HTML); die rame kan egter verander word na 'n dun soliede lyn deur 'n styl-parameter by te voeg (style="border: 1px solid darkgray"), soos in die volgende voorbeeld aangedui (
Nota: As u van plan is om die 'cellpadding' of 'cellspacing' opsies saam met 'n raam te gebruik, is dit
verpligtend
om hierdie formaat te gebruik
):
Wiki-invoer:
{| cellpadding="2" style="border: 1px solid darkgray;"
! style="width: 140px;" | Links
! style="width: 150px;" | Middel
! style="width: 130px;" | Regs
|- border="0"
| [[File:StarIconBronze.png|120px]]
| [[File:StarIconGold.png|120px|Byskrif indien muis hieroor beweeg word]]
| [[File:StarIconGreen.png|120px|Groen ster ikoon]]
|- align="center"
| Brons ster || Goue ster || Groen ster
|}
Let op dat die onderste ry se teks gesentreer is, deur die opdrag 'align="center"', terwyl die sterrebeelde nie gesentreerd is nie.
Links
Middel
Regs
Brons ster
Goue ster
Groen ster
Terwyl die "Image:" spesifikasie die parameter "thumb|" weglaat, vertoon die byskrifte nie in die tabel nie (slegs as die muis daaroor beweeg word).
'n Kolomformaat-spesifiseerder (ingesluit in "|...|") kan 'n stylparameter besit om 'n raam om elke sel te spesifiseer, soos volg:
Wiki-invoer:
{| cellpadding="2" style="border: 1px solid darkgray;"
! width="140" | Links
! width="150" | Middel
! width="130" | Regs
|- align="center"
| style="border: 1px solid blue;"|
[[File:StarIconBronze.png|120px]]
| style="border: 1px solid #777777;"|
[[File:StarIconGold.png|120px|Byskrif indien muis hieroor beweeg word]]
| style="border: 1px solid #22AA55;"|
[[File:StarIconGreen.png|120px|Groen ster ikoon]]
|- align="center"
|Brons ster || Goue ster || Groen ster
|}
Let op dat slegs die beeldselle omraam is, en nie die teks nie.
Links
Middel
Regs
Brons ster
Goue ster
Groen ster
Die laer heksakleure (soos: #616161) is nader aan swart. Verkieslik moet al die rame in 'n tabel dieselfde kleur hê.
Posisionering
wysig
wysig bron
U kan die hele tabel, die inhoud van 'n ry, of die inhoud van 'n sel anders posisioneer, maar nie met 'n enkele parameter vir al die tabelinhoud nie. Sien
m:Template talk:Table demo
Sweef van 'n tabel
wysig
wysig bron
Alhoewel daar ander maniere is om 'n tabel te laat sweef, soos
style="float:{{{align|}}}"
en
align="{{{align|}}}"
, is
floatleft
en
floatright
die enigste parameters wat toelaat dat die tabel
onder
'n gesweefde mediavoorwerp verskyn.
Byvoorbeeld:
Aanpassing van die tabel met
floatleft
lewer op:
Kol 1, ry 1
Kol 2, ry 1 (en 2)
Kol 3, ry 1
Kol 1, ry 2
Kol 3, ry 2
Sed ut perspiciatis, unde omnis iste natus error sit voluptatem accusantium doloremque laudantium, totam rem aperiam eaque ipsa, quae ab illo inventore veritatis et quasi architecto beatae vitae dicta sunt, explicabo. Nemo enim ipsam voluptatem, quia voluptas sit, aspernatur aut odit aut fugit, sed quia consequuntur magni dolores eos, qui ratione voluptatem sequi nesciunt, neque porro quisquam est, qui dolorem ipsum, quia dolor sit amet, consectetur, adipisci velit, sed quia non numquam eius modi tempora incidunt, ut labore et dolore magnam aliquam quaerat voluptatem. Ut enim ad minima veniam, quis nostrum exercitationem ullam corporis suscipit laboriosam, nisi ut aliquid ex ea commodi consequatur? Quis autem vel eum iure reprehenderit, qui in ea voluptate velit esse, quam nihil molestiae consequatur, vel illum, qui dolorem eum fugiat, quo voluptas nulla pariatur? Quis autem vel eum iure reprehenderit, qui in ea voluptate velit esse, quam nihil molestiae consequatur, vel illum, qui dolorem eum fugiat, quo voluptas nulla pariatur?
Maar die aanpassing met
style="float:{{{align|left}}}"
lewer op:
Kol 1, ry 1
Kol 2, ry 1 (en 2)
Kol 3, ry 1
Kol 1, ry 2
Kol 3, ry 2
Sed ut perspiciatis, unde omnis iste natus error sit voluptatem accusantium doloremque laudantium, totam rem aperiam eaque ipsa, quae ab illo inventore veritatis et quasi architecto beatae vitae dicta sunt, explicabo. Nemo enim ipsam voluptatem, quia voluptas sit, aspernatur aut odit aut fugit, sed quia consequuntur magni dolores eos, qui ratione voluptatem sequi nesciunt, neque porro quisquam est, qui dolorem ipsum, quia dolor sit amet, consectetur, adipisci velit, sed quia non numquam eius modi tempora incidunt, ut labore et dolore magnam aliquam quaerat voluptatem. Ut enim ad minima veniam, quis nostrum exercitationem ullam corporis suscipit laboriosam, nisi ut aliquid ex ea commodi consequatur? Quis autem vel eum iure reprehenderit, qui in ea voluptate velit esse, quam nihil molestiae consequatur, vel illum, qui dolorem eum fugiat, quo voluptas nulla pariatur?
Sentreer van tabelle
wysig
wysig bron
Gesentreerde tabelle kan verkry word, maar indien hulle nie moet "sweef" nie; dit wil sê geen teks moet aan weerskante verskyn nie, gaan as volg te werk.
Die truukkode is {| style="margin: 1em auto 1em auto;"
Wiki-invoer:
Teks bo die tabel...
{| class="wikitable" style="margin: 1em auto 1em auto;"
|+ '''Verskillende diere''' (met tabel gesentreerd)
! scope="col" | Katte
! scope="col" | Honde
! scope="col" | Varkies
|-
| eet graag vis || eet graag benevleis || eet enige oorskietkos
|-
| slaap in die huis || slaap soms op die stoep || slaap in plaashokke
|}
...teks na die tabel
sal soos volg vertoon:
Teks bo die tabel...
Verskillende diere
(met tabel gesentreerd)
Katte
Honde
Varkies
eet graag vis
eet graag benevleis
eet enige oorskietkos
slaap in die huis
slaap soms op die stoep
slaap in plaashokke
...teks na die tabel
Sorteerbare tabelle
wysig
wysig bron
Dit is moontlik om die leser 'n tabel self te laat sorteer, byvoorbeeld:
{|class="wikitable sortable"
|-
!Stad!!Straatnaam!!lengte
|-
|Amsterdam||Kalverstraat||1250 m
|-
|New York||Broadway||2512 m
|-
|Kaapstad||Strandstraat||3256 m
|-
|Pretoria||Kerkstraat|7234 m
|-
|Kaapstad||Langstraat||5432 m
|}}
Stad
Straatnaam
lengte
Amsterdam
Kalverstraat
1250 m
New York
Broadway
2512 m
Kaapstad
Strandstraat
3256 m
Pretoria
Kerkstraat
7234 m
Kaapstad
Langstraat
5432 m
Sjablone
wysig
wysig bron
Tabelle kan op 'n wikibladsy toegevoeg word, maar indien dieselfde tabel op verskeie wikibladsy behoort te staan is dit beter deur dit met 'n sjabloon te doen. Die sintaks is amper dieselfde behalwe 'n klein probleem dat ontstaan indien logiese funksies soos #if of #switch gebruik word. Sien gerus
Wikipedia:Sjabloon
vir meer inligtings.
Ontsluit van "
Kategorie
Wikipedia
Hulp
Gebruik van tabelle
Nuwe onderwerp
US