MediaWiki - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
MediaWiki
Ontwikkelaar
Magnus Manske, Brion Vibber, Lee Daniel Crocker, Tim Starling, Erik Möller, Gabriel Wicke, Ævar Arnfjörð Bjarmason, Niklas Laxström, Domas Mituzas, Rob Church en andere.
Nuutste weergawe
1.45.3
/ 1 April 2026
Bedryfstelsel
Windows
macOS
Linux
FreeBSD
OpenBSD
Solaris
Lisensie
GPL
Webblad
www
.mediawiki
.org
MediaWiki
is 'n
sagtewareprogram
waarmee 'n
wiki
-tipe webwerf mee opgestel kan word.
Wikipedia (die webwerf) en sy
Wikimedia
susterprojek loop ook op die
vrye sagteware
Magnus Manske was die oorspronklike outeur van die sagteware. Dit is geskryf in die
PHP
programmeertaal
en gebruik onderliggend 'n
MySQL
of
PostgreSQL
relasionele
databasis
. Die sagteware is vrygestel onder die
GPL
-lisensie.
Verskeie andere projekte gebruik ook die sagteware:
Uncyclopedia
Consumerium
Recyclopedia
SourceWatch
Wikitravel
Wikia
Sien ook
wysig
wysig bron
IpbWiki - Integrasie tussen die
Invision Power Board
en MediaWiki sagtewarepakette.
Verwysings
wysig
wysig bron
"Maintenance release: MediaWiki 1.43.8 / 1.44.5 / 1.45.3 - MediaWiki-announce - lists.wikimedia.org"
(in Engels)
. Besoek op
1 April
2026
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
www.mediawiki.org
Lys van Afrikaanse webwerwe wat MediaWiki gebruik
Normdata
Internasionaal
VIAF
FAST
Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Frankryk
BnF-data
Israel
Ander
IdRef
Ontsluit van "
Kategorie
MediaWiki
Versteekte kategorie:
AS1-bronne in Engels (en)
MediaWiki
Nuwe onderwerp
US