Meta-Wiki - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Meta-Wiki
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar
in
Veeltalig
Eienaars
Wikimedia Stigting
URL
Registrasie
Opsioneel
Huidige
status
Aktief
Meta
, of
Wikimedia se Meta-Wiki
is 'n
wiki
-tipe
webwerf
wat gebruik word as hulpmiddel vir die koördinering van die
Wikimedia Stigting
se projekte. Meta was oorspronklik onder die naam
Meta-Wikipedia
in die lewe geroep.
Meta-Wiki vervul 'n aantal spesifieke doele en funksies:
Bespreking en formulering van Wikimedia projekte, waaronder
Wikipedia
, en in die besonder besprekings oor beleid.
'n Forum vir persoonlike
betoë
wat nie noodwendig
neutraal
is nie.
'n Plek waar inhoud georganiseerd en voorberei kan word, en waar samesprekings ook die koördinasie van
interwiki-skakels
gevoer kan word.
'n Plek vanwaar die ontwikkelingsproses gekoördineer kan word.
Tans is Meta een van die belangrikste besprekingsforums vir Wikimediane, waaronder Wikipediane. Van die ander beskikbare fora sluit in: epos-lyste, IRC-kanale, en die besprekingsblaaie van artikels en gebruikers.
Hoewel die projek oorspronklik op die
Engelstalige
weergawe van Wikipedia gerig was, het Meta ontwikkel tot 'n veeltalig besprekingsforum wat deur alle Wikimedia-taalgemeenskappe gebruik word. Die ontwikkeling is moontlik gemaak deur Wikipedia se
MediaWiki
-sagteware sodanig aan te pas.
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
en
Die amptelike Meta-Wiki webwerf
af
Meta se Afrikaanse tuisblad
Wikimedia Stigting
Projekte:
Broeikas
Commons
Meta-Wiki
Wikibooks
Wikidata
Wikinews
Wikipedia
Wikiquote
Wikisource
Wikispecies
Wikiversity
Wikivoyage
WikiWoordeboek
Sien ook:
Wiki
MediaWiki
QRpedia
Ontsluit van "
Kategorie
Wikimediaprojekte
Meta-Wiki
Nuwe onderwerp