Novial - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Novial
Gepraat
in:
Gebied:
Totale
sprekers:
Taalfamilie
Indo-Europees
Kunsmatige taal
Novial
Skrifstelsel:
Latynse alfabet
Taalkodes
ISO 639-1
geen
ISO 639-2
ISO 639-3
nov
Nota
: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat.
Novial
nov-
, nuwe +
IAL, international auxiliary language
Engels vir
internasionale hulptaal
) is 'n
kunsmatige taal
geskep deur Professor
Otto Jespersen
, 'n
Deense
taalkundige wat voorheen deel van die
Ido
beweging was. Hy het Novial geskep om 'n
internasionale hulptaal
te wees. Die doel van die taal was om internasionale kommunikasie en vriendskap te bevorder, sonder om enige iemand se
moedertaal
te vervang.
Die taal se woordeskat is hoofsaaklik op
germaanse
en
romaanse
tale gebaseer.
Voorbeeld
wysig
wysig bron
(Onse vader in die hemel)
Nusen Patro kel es in siele,
mey vun nome bli sanktifika,
mey vun regno veni,
mey vun volio eventa sur tere kom in siele.
Dona a nus disidi li omnidiali pane,
e pardona a nus nusen ofensos
kom anke nus pardona a nusen ofensantes,
e non dukte nus en li tento
ma fika nus liberi fro li malum.
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikipedia
Sien gerus
Wikipedia
se uitgawe in
Novial
An International Language
: Prof. Otto Jespersen se 1928 boek wat Novial voorgestel het.
Novial Lexike
: Tweetalige woordebooek van Novial na Engels, Fraans en Duits.
Novial Wiki Book
: 'n Novial kursus vir beginners.
'n opsomming van 1928 Novial
'n opsomming van die 1930 weergawe
Novial '98
Hierdie artikel oor 'n
taal
, taalgroep of
taalfamilie
is slegs 'n
saadjie
. Jy kan help deur
dit uit te brei
Normdata
: Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Israel
Ontsluit van "
Kategorieë
Taalsaadjies
Kunsmatige taal
Novial
Nuwe onderwerp
US