Olimpiese Somerspele 1988 - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spele van die XXIVe Olimpiade
Gehou in
Seoel
Suid-Korea
Deelnemende lande
159
Nasionale Olimpiese Komitees
Deelnemende atlete
391 (6
197 mans, 2
194 vroue)
Items
237 in 23 sporte
Openingseremonie
17 September
1988
Sluitingseremonie
2 Oktober
1988
Amptelik geopen deur
President
Roh Tae-woo
Atlete-eed
Hur Jae
basketbal
) en
Son Mi-na
handbal
Beampte-eed
Lee Hak-rae
judo
Olimpiese vlam
Chung Sunman,
Kim Won-tak
en
Sohn Kee-chung
atletiek
Vorige Spele
1984: Los Angeles (VSA)
Volgende Spele
1992: Barcelona (Spanje)
Die
Olimpiese Somerspele 1988
Koreaans
: hangoel: 서울 하계 올림픽; hanja: 서울 夏季 올림픽;
Seoul Hagye Ollimpik
), amptelik bekend as die
Spele van die XXIVste Olimpiade
, is tussen 17 September en 2 Oktober 1988 in
Seoel
Suid-Korea
, aangebied. Seoel is in 1981 tydens 'n kongres in
Baden-Baden
verkies (bo die
Japannese
stad
Nagoja
).
Die Olimpiese Stadion in Seoel
Dit was naas die
Olimpiese Somerspele van 1964
in
Tokio
die tweede Somerspele, wat in
Asië
beslis is en die laaste, wat tydens die
Koue Oorlog
plaasgevind het. Tydens die spele het twee van die wêreld se dominante sportnasies vir die laaste keer deelgeneem, die
Duitse Demokratiese Republiek
en die
Sowjetunie
; albei lande is nog voor die volgende spele ontbind.
Noord-Korea
(ondersteun deur sy bondgenoot
Kuba
), wat hom sedert die
Korea-oorlog
nog steeds in staat van oorlog met die suide bevind, het die spele geboikot; die laaste boikot van Olimpiese spele. Dit was ook die laaste spele waar
Suid-Afrika
weens sy
Apartheidsbeleid
nie kon deelneem nie.
Ethiopië
Albanië
en die
Seychelle
het nie op die IOK se uitnodigings gereageer nie.
Nicaragua
het as gevolg van atletiese en finansiële oorwegings nie deelgeneem nie.
Die deelname van
Madagaskar
is verwag, maar dié land het weens finansiële redes onttrek.
Die
Olimpiese Winterspele 1988
is in
Calgary
Kanada
, aangebied. Die
Paralimpiese Somerspele 1988
is tussen 15 en 24 Oktober in Seoel gehou.
Toewysing
wysig
wysig bron
Die
Olimpiese vlam
word tydens die openingseremonie in die Olimpiese Stadion in
Seoel
aangesteek
Fakkel van die Olimpiese Somerspele 1988 in Seoel
Seoel is op 30 September 1981 in
Baden-Baden
deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1988. Die enigste ander kandidaat was Nagoja.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 1988
10
Stad
Land
Rondte 1
Seoel
Suid-Korea
52
Nagoja
Japan
27
Sporte
wysig
wysig bron
23 Olimpiese sportsoorte in 237 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 241 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.
Atletiek
(42)
Basketbal
(2)
Boks
(12)
Boogskiet
(4)
Fietsry
Baan
(6)
Pad
(3)
Gewigoptel
(10)
Gimnastiek
Artistiek
(14)
Ritmies
(1)
Handbal
(2)
Judo
(7)
Kanovaart
(12)
Moderne vyfkamp
(2)
Roei
(14)
Ruitersport
Dressuur
(2)
Driefasekompetisie
(2)
Spring
(2)
Seilvaart
(8)
Skermsport
(8)
Skyfskiet
(13)
Sokker
(1)
Stoei
Grieks-Romeins
(10)
Vrystyl
(10)
Tafeltennis
(4)
Tennis
(4)
Veldhokkie
(2)
Vlugbal
(2)
Watersport
Gesinchroniseerde swem
(2)
Sierduik
(4)
Swem
(31)
Waterpolo
(1)
Bofbal
Bowling
Judo
(vroue),
Pluimbal
en
Taekwondo
is as demonstrasiesporte aangebied.
Stadions
wysig
wysig bron
31 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1988 gebruik:
Seoel Sportkompleks
wysig
wysig bron
'n Suid-Koreaanse danser met vlag tydens die openingseremonie
In die Olimpiese swembad is die watersportwedstryde aangebied
Die Olimpiese Park van Seoel met die Wêreldvredepoort (regs)
Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 1988
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Jamsil Bofbalstadion
Bofbal
(demonstrasie)
30
306
Jamsil Gimnasium
Basketbal
Vlugbal
(eindstryd)
13
409
Jamsil Binnenshuise swembad
Sierduik
Moderne vyfkamp
(swem),
Swem
Gesinchroniseerde swem
Waterpolo
000
Jamsil Studentegimnasium
Boks
500
Olimpiese Stadion Seoel
Atletiek
Ruitersport
(individuele springeindstryd),
Sokker
(eindstryd)
69
950
Olimpiese Park
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Mongchon Tosong
Moderne vyfkamp (hardloop)
10
000
Olimpiese Skermgimnasium
Skermsport
, Moderne vyfkamp (skermsport)
000
Olimpiese Gimnastieksaal
Gimnastiek
14
730
Olimpiese Tennissentrum
Tennis
15
000
Olimpiese Velodrome
Fietsry
(baan)
000
Olimpiese Gewigoptelgimnasium
Gewigoptel
000
Nuwe sportplekke
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Busan Seiljagsentrum
Seilvaart
80
Hanrivier Regattakursus/Kanoterrein
Kanovaart
Roei
25
000
Hanyang Universiteitsgimnasium
Vlugbal (groepuitdunne)
000
Saemaul Sportsaal
Vlugbal (groepuitdunne)
500
Sangmu Gimnasium
Stoei
000
Seoel Ruitersportpark
Ruitersport (alle gebeure behalwe vir die individuele springeindstryd), Moderne vyfkamp (perdry)
30
000
Seoel Nasionale Universiteitsgimnasium
Pluimbal
(demonstrasie),
Tafeltennis
000
Suwon Gimnasium
Handbal
000
Bestaande sportplekke
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Hwarang Boogskietveld
Boogskiet
200
Jangchung Gimnasium
Judo
Taekwondo
(demonstrasie)
000
Koninklike Bowling-sentrum
Bowling
(demonstrasie)
Nie gelys nie
Seongnam-stadion
Veldhokkie
23
262
Strate van Seoel
Atletiek (20
km/50
km-loop, maraton)
Nie gelys nie
Taenung Internasionale Skietbaan
Moderne vyfkamp (skietsport),
Skyfskiet
505
Tongillo Padkursus
Fietsry (individuele padwedloop, padspan tydtoets)
800
Sokkerstadions
wysig
wysig bron
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Busan Gudeok-stadion
Sokker (groepuitdunne)
30
000
Daegu Burgerlike Stadion
Sokker (groepuitdunne)
23
278
Daejeon Hanbat-stadion
Sokker (groepuitdunne)
30
000
Dongdaemun-stadion
Sokker (groepuitdunne)
26
383
Gwangju-stadion
Sokker (groepuitdunne)
30
000
Kalender
wysig
wysig bron
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS
Openingseremonie
Wedstryde
Wedstryde met medaljes
SS
Sluitingseremonie
Datum
September
Oktober
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
Sa
So
Atletiek
Basketbal
Boks
Boogskiet
Fietsry
Gesinchroniseerde swem
Gewigoptel
Gimnastiek
Handbal
Judo
Kanovaart
Moderne vyfkamp
Roei
Ruitersport
Seilvaart
Sierduik
Skermsport
Skyfskiet
Sokker
Stoei
Swem
Tafeltennis
Tennis
Veldhokkie
Vlugbal
Waterpolo
Totaal
14
17
12
30
26
15
11
36
37
Seremonies
OS
SS
Datum
17
Sa
18
So
19
Ma
20
Di
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
Sa
So
September
Oktober
Deelnemende nasies
wysig
wysig bron
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die
Nasionale Olimpiese Komitees
wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Afghanistan
(5)
Algerië
(46)
Amerikaanse Maagde-eilande
(26)
Amerikaans-Samoa
(6)
Andorra
(3)
Angola
(29)
Antigua en Barbuda
(16)
Argentinië
(125)
Aruba
(8)
Australië
(295)
Bahamas
(17)
Bahrein
(11)
Bangladesj
(6)
Barbados
(17)
België
(65)
Belize
(10)
Benin
(7)
Bermuda
(13)
Bhoetan
(3)
Bolivië
(7)
Botswana
(8)
Brasilië
(171)
Britse Maagde-eilande
(3)
Bulgarye
(186)
Burkina Faso
(6)
Chili
(18)
Colombia
(43)
Cookeilande
(6)
Costa Rica
(16)
Denemarke
(92)
Djiboeti
(7)
Dominikaanse Republiek
(16)
Ecuador
(26)
Egipte
(54)
Ekwatoriaal-Guinee
(6)
El Salvador
(6)
Fidji
(24)
Filippyne
(33)
Finland
(79)
Frankryk
(309)
Gaboen
(3)
Gambië
(7)
Ghana
(18)
Grenada
(6)
Griekeland
(58)
Guam
(20)
Guatemala
(30)
Guinee
(8)
Guyana
(8)
Haïti
(4)
Honduras
(7)
Hongarye
(203)
Hongkong
(49)
Ierland
(65)
Indië
(46)
Indonesië
(31)
Irak
(31)
Iran
(27)
Israel
(19)
Italië
(286)
Ivoorkus
(32)
Jamaika
(35)
Japan
(289)
Joego-Slawië
(157)
Jordanië
(9)
Kaaimanseilande
(8)
Kameroen
(15)
Kanada
(379)
Katar
(12)
Kenia
(76)
Koeweit
(31)
Kongo
(9)
Laos
(3)
Lesotho
(6)
Libanon
(8)
Liberië
(8)
Libië
(6)
Liechtenstein
(12)
Luxemburg
(8)
Malawi
(17)
Maledive
(7)
Maleisië
(13)
Mali
(6)
Malta
(9)
Marokko
(27)
Mauritanië
(6)
Mauritius
(8)
Meksiko
(91)
Mianmar
(2)
Monaco
(9)
Mongolië
(9)
Mosambiek
(6)
Nederland
(192)
Nederlands-Antille
(3)
Nepal
(18)
Nieu-Seeland
(93)
Niger
(8)
Nigerië
(76)
Noord-Jemen
(11)
Noorweë
(79)
Oman
(13)
Oos-Duitsland
(291)
Oostenryk
(88)
Pakistan
(31)
Panama
(6)
Papoea-Nieu-Guinee
(12)
Paraguay
(10)
Peru
(22)
Pole
(152)
Portugal
(68)
Puerto Rico
(70)
Roemenië
(64)
Rwanda
(6)
Salomonseilande
(7)
Samoa
(11)
San Marino
(11)
Saoedi-Arabië
(14)
Senegal
(22)
Sentraal-Afrikaanse Republiek
(16)
Sierra Leone
(15)
Singapoer
(8)
Siprus
(9)
Sirië
(16)
Republiek China
(90)
Soedan
(8)
Somalië
(7)
Sowjetunie
(514)
Spanje
(269)
Sri Lanka
(6)
St. Vincent en die Grenadine
(6)
Suid-Jemen
(8)
Suid-Korea
(467)
Suriname
(6)
Swaziland
(11)
Swede
(205)
Switserland
(109)
Tanzanië
(10)
Thailand
(16)
Togo
(6)
Tonga
(6)
Trinidad en Tobago
(6)
Tsjad
(6)
Tsjeggo-Slowakye
(171)
Tunisië
(41)
Turkye
(50)
Uganda
(25)
Uruguay
(14)
Vanuatu
(6)
Venezuela
(18)
Verenigde Arabiese Emirate
(12)
Verenigde Koninkryk
(369)
Verenigde State
(615)
Viëtnam
(10)
Volksrepubliek China
(293)
Wes-Duitsland
(404)
Ysland
(32)
Zaïre
(15)
Zambië
(31)
Zimbabwe
(31)
Getal medaljes
wysig
wysig bron
Kaart van deelnemende nasies in 1988:
Neem vir die eerste keer deel
Het reeds vantevore deelgeneem
Gasheerstad
Seoel
Kaart van die Olimpiese boikot van 1988
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek
Land
Deelnemers
Goud
Silwer
Brons
Totaal
Sowjetunie
(URS)
514
55
31
46
132
Oos-Duitsland
(GDR)
291
37
35
30
102
Verenigde State
(USA)
615
36
31
27
94
Suid-Korea
(KOR)
467
12
10
11
33
Wes-Duitsland
(FRG)
404
11
14
15
40
Hongarye
(HUN)
203
11
23
Bulgarye
(BUL)
186
10
12
13
35
Roemenië
(ROU)
64
11
24
Frankryk
(FRA)
309
16
10
Italië
(ITA)
286
14
Sien ook
wysig
wysig bron
Olimpiese Winterspele 2018
in
Pyeongchang
Verwysings
wysig
wysig bron
en
"Factsheet – The Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Desember 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018
. Besoek op
5 Maart
2018
en
"Factsheet – The Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Desember 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2018
. Besoek op
5 Maart
2018
en
"Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Oktober 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
5 Maart
2018
en
"Factsheet – The Programme of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. Oktober 2017.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
5 Maart
2018
en
"Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. 11 Januarie 2018.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018
. Besoek op
5 Maart
2018
en
"Factsheet – Opening Ceremony of the Games of the Olympiad"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
. 11 Januarie 2018.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 25 Desember 2018
. Besoek op
5 Maart
2018
en
John E. Findling; Kimberly D. Pelle (1996).
Historical Dictionary of the Modern Olympic Movement
. Greenwood Publishing Group. pp.
182–.
ISBN
978-0-313-28477-9
en
Janofsky, Michael (16 Januarie 1988).
"CUBANS TURN THEIR BACK ON THE SEOUL OLYMPICS"
New York Times
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 19 April 2019
. Besoek op
5 Maart
2018
en
"Seoul Olympics 1988"
. Besoek op
5 Maart
2018
en
"Past Olympic host city election results"
. GamesBids. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 10 November 2018
. Besoek op
5 Maart
2018
Bronne
wysig
wysig bron
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1988 – Band 1
en
Amptelike verslag van die Olimpiese Somerspele 1988 – Band 2
Verdere leesstof
wysig
wysig bron
en
David Wallechinsky (2004).
The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition
. SportClassic Books.
ISBN
978-1-894963-32-9
en
Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.).
Encyclopedia of the Modern Olympic Movement
. Greenwood Publishing Group.
ISBN
0-313-32278-3
OCLC
52418065
de
Volker Kluge (2000).
Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 4. Seoul 1988 – Atlanta 1996
. Berlin: Sportverlag.
ISBN
3-328-00830-6
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Olimpiese Somerspele 1988
en
Seoul 1988
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Resultate en medaljewenners
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Olympics 1984 to 2000
Olimpiese Spele
Olimpiese Somerspele
1896
1900
1904
1906
1908
1912
1916
1920
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1996
2000
2004
2008
2012
2016
2020
2024
2028
2032
Olimpiese Winterspele
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1994
1998
2002
2006
2010
2014
2018
2022
2026
2030
2034
Internasionale Olimpiese Komitee
Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die
IOK
georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.
Normdata
Internasionaal
VIAF
Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Tsjeggië
Israel
Ontsluit van "
Kategorieë
Geskiedenis van Suid-Korea
Olimpiese Somerspele
Olimpiese Spele in Suid-Korea
Seoel
Sport in 1988
Olimpiese Somerspele 1988
Nuwe onderwerp