Olimpiese Somerspele 2020 - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spele van die XXXIIe Olimpiade
Gehou in
Tokio
Japan
Deelnemende lande
206
Deelnemende atlete
11
090
Items
339 in 33 sporte (50 dissipline)
Openingseremonie
23 Julie
2021
Sluitingseremonie
8 Augustus
2021
Amptelik geopen deur
Keiser
Naruhito
Atlete-eed
Ryota Yamagata
Kasumi Ishikawa
Beampte-eed
Masato Kato
Asumi Tsuzaki
Olimpiese vlam
Naomi Osaka
tennis
Vorige Spele
2016: Rio de Janeiro (Brasilië)
Volgende Spele
2024: Parys (Frankryk)
Die
Olimpiese Somerspele 2020
Japannees
: 2020年夏季オリンピック,
Hepburn
Nisen Nijū-nen Kaki Orinpikku
), amptelik bekend as die
Spele van die XXXIIste Olimpiade
, sou oorspronklik tussen 24 Julie en 9 Augustus 2020 in
Tokio
Japan
, gehou gewees het,
met die nuwe datums van 23 Julie tot 8 Augustus 2021.
Tydens die geleentheid het 11
090 atlete uit 206 lande aan 339 items in 33 verskillende sportsoorte deelgeneem.
Die Japannese Nasionale Stadion in Tokio
Kaart van deelnemende nasies in 2020:
Neem vir die eerste keer deel
Het reeds vantevore deelgeneem
Neem nie deel nie
Gasheerstad
Tokio
Dit was die 32ste aanbieding van die Somerspele sedert
1896
en die tweede keer wat Tokio die spele gehuisves het na hulle eerste spele in
1964
. Naas Tokio was
Istanboel
en
Madrid
kandidate vir die aanbied van die 2020-Somerspele. Ná die
Rugbywêreldbeker 2019
is die Olimpiese Somerspele 2020 die tweede groot sportkompetisie in Japan binne twee jaar. Verder was dit die tweede van drie agtereenvolgende
Olimpiese Spele
s wat in 'n
Asiatiese
stad aangebied is, ná
Pyeongchang
2018
).
Die opening- en sluitingseremonies het in die Japannese Nasionale Stadion in Tokio plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met
Griekeland
eerste en die gasheer Japan laaste, maar aangesien die plaaslike taal
Japannees
is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Beide
Chad le Clos
swem
) en Phumelela Mbande (
veldhokkie
) het die
Suid-Afrikaanse vlag
ingedra.
As gevolg van die wêreldwye
Covid-19-pandemie
het die
Internasionale Olimpiese Komitee
met die Japannese reëlingskomitee ooreengekom om die Olimpiese Somerspele 2020 vir een jaar uit te stel. Die sportgeleentheid het egter steeds sy amptelike naam behou as die Olimpiese Somerspele van die jaar 2020. Dit was die eerste keer dat 'n moderne
Olimpiese Spele
uitgestel en in 'n onewe jaar gehou is.
Verder het die Japannese regering en die Internasionale Olimpiese Komitee aangekondig dat dit sonder enige toeskouers sou plaasvind.
Die
Paralimpiese Somerspele 2020
is tussen 24 Augustus en 5 September 2021 in Tokio gehou.
Toewysing
wysig
wysig bron
Seiko Hashimoto, hoof van Tokio se reëlingskomitee
Kaart van die kandidaatstede vir die Olimpiese Somerspele 2020
Mauricio Macri
, die destydse burgemeester van
Buenos Aires
, praat by die 125ste IOK-sessie in 2013
Van die stede wat hulself beskikbaar gestel het om die Spele aan te bied sluit in (die lys is nie volledig nie):
Afrika
Durban
Suid-Afrika
Europa
Rome
Italië
Sint Petersburg
Rusland
Bakoe
Azerbeidjan
Praag
Tsjeggië
Asië
Tokio
Japan
Delhi
Indië
Doha
Katar
Busan
Suid-Korea
Tokio is op 7 September 2013 in
Buenos Aires
deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
as gasheer aangewys vir die Olimpiese Somerspele in 2020. Ander kandidate was Istanboel en Madrid.
Die stemming het as volg verloop:
Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2020
10
Stad
Land
Rondte 1
Rondte 2
Rondte 3
Tokio
Japan
42
60
Istanboel
Turkye
26
49
36
Madrid
Spanje
26
45
Sporte
wysig
wysig bron
Tydens die Olimpiese Somerspele 2020 was daar in nuwe Olimpiese sportsoorte soos 3x3 Basketbal, BMX vryslag, koppelfietsry en verdere gemengde items meegeding. Onder die nuwe IOK-beleid, wat die gasheer toelaat om nuwe sportsoorte by die Olimpiese program ter aanvulling van die permanente kerngebeurtenisse te voeg, het tydens die Spele
karate
klimsport
branderplankry
en
skaatsplankry
hul Olimpiese debuut gemaak, terwyl
bofbal
en
sagtebal
weer vir die eerste keer sedert 2008 aangebied is.
11
33 Olimpiese sporte is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 339 medaljes oorhandig.
Atletiek
(48)
Basketbal
3x3 Basketbal
(2)
Basketbal
(2)
Bofbal / Sagtebal
Bofbal
(1)
Sagtebal
(1)
Boks
(13)
Boogskiet
(5)
Branderplankry
(2)
Driekamp
(3)
Fietsry
Baan
(12)
Bergfietsry
(2)
BMX vryslag
(2)
BMX wedvaart
(2)
Pad
(4)
Gewigoptel
(14)
Gholf
(2)
Gimnastiek
Artistiek
(14)
Ritmies
(2)
Trampolien
(2)
Handbal
(2)
Judo
(15)
Kanovaart
Slalom
(12)
Snel
(4)
Karate
Kata
(2)
Kumite
(6)
Klimsport
(2)
Moderne vyfkamp
(2)
Pluimbal
(5)
Roei
(14)
Ruitersport
Dressuur
(2)
Driefasekompetisie
(2)
Spring
(2)
Seilvaart
(10)
Sewesrugby
(2)
Skaatsplankry
(4)
Skermsport
(12)
Skyfskiet
(15)
Sokker
(2)
Stoei
Grieks-Romeins
(6)
Vrystyl
(12)
Taekwondo
(8)
Tafeltennis
(5)
Tennis
(5)
Veldhokkie
(2)
Vlugbal
Strandvlugbal
(2)
Vlugbal
(2)
Watersport
Gesinchroniseerde swem
(2)
Maratonswem
(2)
Sierduik
(8)
Swem
(35)
Waterpolo
(2)
Stadions
wysig
wysig bron
Erfenissone
wysig
wysig bron
Yoyogi Nasionale Gimnasium, ontwerp deur Kenzo Tange
Tokio Metropolitaanse Gimnasium
Nippon Budokan
Tokio se Olimpiese watersportsentrum
Die Ariake Coliseum in Kōtō, Tokio
Die Ajinomoto-stadion in Chōfu, Tokio
Die Saitama Superarena in Saitama
Die Jokohamastadion in Jokohama
Die Sapporo-koepel in Sapporo
Die Internasionale Stadion in Jokohama
Sewe plekke is binne die sentrale sakedistrik van Tokio, noordwes van die Olimpiese dorp geleë. Van hierdie plekke is ook vir die Olimpiese Somerspele 1964 ingespan.
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Status
Japannese Nasionale Stadion
Seremonies (opening/sluiting)
68
000
Voltooi
Atletiek (baan en veld)
Sokker (vroue-eindstryd)
Yoyogi Nasionale Gimnasium
Handball
13
291
Gereed
Ryōgoku Kokugikan
Boks
11
098
Gereed
Tokio Metropolitaanse Gimnasium
Tafeltennis
10
000
Gereed
Nippon Budokan
Judo
14
471
Gereed
Karate
Tokio Internasionale Forum
Gewigoptel
012
Gereed
Tokiobaaisone
wysig
wysig bron
13 plekke vir 15 sporte was in of naby Tokiobaai, suidoos van die Olimpiese dorp, hoofsaaklik op Ariake, Odaiba en die omliggende kunsmatige eilande geleë.
Stadion
Sporte
Kapasiteit
Status
Kasai Rinkai Park
Kanovaart (slalom)
000
Klaar, gebou vir die spele
Oi Hokkiepark
Veldhokkie
15
000
Klaar, gebou vir die spele
Olimpiese watersportsentrum
Watersport (swem, sierduik, gesinchroniseerde swem)
15
000
Voltooi
Tokio Tatsumi Internasionale swemsentrum
Waterpolo
635
Klaar
Yumenoshimastadion
Boogskiet
000
Voltooi
Ariake-arena
Vlugbal
12
000
Klaar, gebou vir die spele
Ariake Stedelike Sportsentrum
BMX vryslag, BMX wedvaart
000
Onder konstruksie
Skaatsplankry
Ariake Gimnastieksentrum
Gimnastiek (artistiek, ritmies, trampolien)
10
000
Klaar, gebou vir die spele
Ariake Coliseum
Tennis
20
000 (10
000 sentrale baan; 5
000 baan 1, 3
000 baan 2, 8x250 wedstrydbane)
Klaar, opgeknap
Odaiba Marienepark
Driekamp
000 sitplekke, onbeperkte staanplekke langs die roete
Klaar, met tydelike pawiljoene
Watersport (maratonswem)
Shiokaze Park
Strandvlugbal
12
000
Tydelik
Sentrale Breakwater en Sea Forest Waterway
Ruitersport (driefasekompetisie)
20
000
Klaar, met tydelike infrastruktuur
Roei
Kanovaart (snel)
Aomi Stedelike Sportsentrum
3x3 basketbal
000
Tydelik
Klimsport
Afgeleë sportplekke
wysig
wysig bron
16 sportplekke vir 16 sporte was meer as 8
km van die Olimpiese dorp af geleë.
Stadions
Sporte
Kapasiteit
Status
Camp Asaka
Skyfskiet
200
Klaar, opgeknap
Musashino Woudsportplek
Moderne vyfkamp (skermsport)
10
000
Klaar, gebou vir die spele
Pluimbal
Musashinonomori Park, Fuchū
Padfietsry (wegspringplekke)
Tydelik
Tokio-stadion
Sokker (groepfase)
49
970
Klaar
Moderne vyfkamp (uitgesluit skermsport)
Sewesrugby
Saitama Superarena
Basketbal
22
000
Klaar
Enoshima
Seilvaart
10
000
Klaar met tydelike pawiljoene
Makuhari Messe
Skermsport
000
Klaar met tydelike pawiljoene
Taekwondo
Stoei
000
Baji Koen, Setagaya
Ruitersport (dressuur, spring)
300
Klaar met tydelike pawiljoene
Kasumigase Buiteklub
Gholf
30
000
Klaar met tydelike pawiljoene
Izu Velodrome, Shizuoka
Fietsry (baan)
000
Klaar, uitgebrei
Izu Mountain Bike Course, Shizuoka
Bergfietsry
11
500
Klaar
Jokohamastadion
Bofbal
30
000
Klaar
Sagtebal
Fukushima Azuma Bofbalstadion
Bofbal (openingswedstryd)
30
000
Klaar, opgeknap
Sagtebal (openingswedstryd)
Fuji-snelweg
Padfietsry (eindwedrenne, tydtoets)
22
000
Klaar
Odori Park, Sapporo
Atletiek (maraton en stap)
17
300
Klaar
Tsurigasaki Surfing Beach, Chiba
Branderplankry
000
Klaar
Sokkerstadions
wysig
wysig bron
Stadions
Ligging
Sporte
Wedstryde
Kapasiteit
Status
Internasionale Stadion Jokohama
Jokohama
Beide mans en vroue se groepfase en kwarteindstryde, vroue-halfeindstryd en mans-eindstryd
10
70
000
Klaar
Tokio-stadion
Tokio
Beide mans en vroue se groepfase
49
000
Klaar
Saitama-stadion
Saitama
Beide mans en vroue se groepfase en kwarteindstryde, mans-halfeindstryd en klein finale om die derde plek
11
62
000
Klaar
Miyagi-stadion
Sendai
Beide mans en vroue se groepfase en kwarteindstryde
10
49
000
Klaar
Kashima-sokkerstadion
Kashima
Beide mans en vroue se groepfase, kwarteindstryde en halfeindstryde, vroue se klein finale om die derde plek
10
40
728
Klaar
Sapporo-koepel
Sapporo
Beide mans en vroue se groepfase
10
42
000
Klaar
Japannese Nasionale Stadion
Tokio
Vroue-eindstryd
60
012
Voltooi
Kalender
wysig
wysig bron
Die oorspronklike kalender vir die Olimpiese Somerspele 2020 is met 364 dae uitgestel om te verseker dat al die items op die oorspronklik beplande dag van die week plaasvind, waarvolgens die nuwe kalender van 21 Julie tot 8 Augustus geloop het.
12
Die 2020-kalender is deur die IOK op 18 Julie 2018 – met die uitsondering van swem, sierduik en gesinchroniseerde swem – goedgekeur.
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die aantal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS
Openingseremonie
Wedstryde
Wedstryde met medaljes
SS
Sluitingseremonie
Julie / Augustus
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
31
Sa
So
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
So
Items
Seremonies
OS
SS
Atletiek
48
Basketbal
3x3 Basketbal
Basketbal
Bofbal
Bofbal
Sagtebal
Boks
13
Boogskiet
Branderplankry
Driekamp
Fietsry
Baan
22
Bergfietsry
BMX
Pad
Gewigoptel
14
Gholf
Gimnastiek
Artistiek
18
Ritmies
Trampolien
Handbal
Judo
15
Kanovaart
Slalom
16
Snel
Karate
Klimsport
Moderne vyfkamp
Pluimbal
Roei
14
Ruitersport
Skaatsplankry
Seilvaart
10
Sewesrugby
Skermsport
12
Skyfskiet
15
Sokker
Stoei
18
Taekwondo
Tafeltennis
Tennis
Veldhokkie
Vlugbal
Strandvlugbal
Vlugbal
Watersport
Gesinchroniseerde swem
Maratonswem
Sierduik
Swem
35
Waterpolo
Totaal
11
18
21
22
23
17
21
21
25
20
26
17
27
23
34
13
339
Kumulatief
11
29
50
72
95
112
133
154
179
199
225
242
269
292
326
339
Julie / Augustus
21
Wo
22
Do
23
Vr
24
Sa
25
So
26
Ma
27
Di
28
Wo
29
Do
30
Vr
31
Sa
So
Ma
Di
Wo
Do
Vr
Sa
So
Items
Deelnemende nasies
wysig
wysig bron
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die
Nasionale Olimpiese Komitees
wat deelgeneem het. Waar beskikbaar, word die aantal atlete per land in hakies aangedui:
Afghanistan
(5)
Albanië
(9)
Algerië
(41)
Amerikaanse Maagde-eilande
(4)
Amerikaans-Samoa
(6)
Andorra
(2)
Angola
(20)
Antigua en Barbuda
(6)
Argentinië
(174)
Armenië
(17)
Aruba
(3)
Australië
(477)
Azerbeidjan
(44)
Bahamas
(16)
Bahrein
(32)
Bangladesj
(6)
Barbados
(8)
Belarus
(101)
België
(121)
Belize
(3)
Benin
(7)
Bermuda
(2)
Bhoetan
(4)
Bolivië
(5)
Bosnië en Herzegowina
(7)
Botswana
(13)
Brasilië
(302)
Britse Maagde-eilande
(3)
Broenei
(2)
Bulgarye
(42)
Burkina Faso
(7)
Burundi
(6)
Chili
(58)
Colombia
(70)
Comore-eilande
(3)
Cookeilande
(6)
Costa Rica
(14)
Denemarke
(107)
Djiboeti
(4)
Dominica
(2)
Dominikaanse Republiek
(63)
Duitsland
(425)
Ecuador
(48)
Egipte
(132)
Ekwatoriaal-Guinee
(3)
El Salvador
(5)
Eritrea
(13)
Estland
(33)
Eswatini
(4)
Ethiopië
(38)
Fidji
(30)
Filippyne
(19)
Finland
(45)
Frankryk
(385)
Gaboen
(5)
Gambië
(4)
Georgië
(35)
Ghana
(14)
Grenada
(6)
Griekeland
(83)
Guam
(5)
Guatemala
(24)
Guinee
(5)
Guinee-Bissau
(4)
Guyana
(7)
Haïti
(6)
Honduras
(27)
Hongarye
(166)
Hongkong
(42)
Ierland
(116)
Indië
(122)
Indonesië
(28)
Irak
(4)
Iran
(65)
Israel
(90)
Italië
(372)
Ivoorkus
(28)
Jamaika
(50)
Japan
(552)
Jemen
(5)
Jordanië
(14)
Kaaimanseilande
(5)
Kaap Verde
(6)
Kambodja
(3)
Kameroen
(12)
Kanada
(381)
Kasakstan
(93)
Katar
(16)
Kenia
(85)
Kirgisië
(17)
Kiribati
(3)
Demokratiese Republiek die Kongo
(7)
Kongo
(3)
Kosovo
(11)
Kroasië
(59)
Kuba
(70)
Laos
(4)
Lesotho
(2)
Letland
(33)
Libanon
(6)
Liberië
(3)
Libië
(4)
Liechtenstein
(5)
Litaue
(42)
Luxemburg
(12)
Madagaskar
(6)
Malawi
(5)
Maledive
(4)
Maleisië
(30)
Mali
(4)
Malta
(6)
Marokko
(48)
Marshalleilande
(2)
Mauritanië
(2)
Mauritius
(8)
Meksiko
(163)
Mianmar
(2)
Gefedereerde State van Mikronesië
(3)
Moldowa
(20)
Monaco
(6)
Mongolië
(43)
Montenegro
(33)
Mosambiek
(10)
Namibië
(11)
Nauru
(2)
Nederland
(278)
Nepal
(5)
Nicaragua
(8)
Nieu-Seeland
(213)
Niger
(7)
Nigerië
(58)
Noord-Masedonië
(8)
Noorweë
(85)
Oekraïne
(155)
Oesbekistan
(64)
Oman
(5)
ROC
(Russiese atlete; 333)
Oostenryk
(75)
Oos-Timor
(3)
Pakistan
(10)
Palau
(3)
Panama
(10)
Papoea-Nieu-Guinee
(8)
Paraguay
(8)
Peru
(35)
Pole
(210)
Portugal
(92)
Puerto Rico
(37)
Roemenië
(101)
Rwanda
(6)
Salomonseilande
(3)
Samoa
(8)
San Marino
(5)
Saoedi-Arabië
(29)
São Tomé en Príncipe
(3)
Senegal
(9)
Sentraal-Afrikaanse Republiek
(2)
Serwië
(87)
Seychelle
(5)
Sierra Leone
(4)
Singapoer
(23)
Siprus
(15)
Sirië
(6)
Republiek China
(68)
Slowakye
(41)
Slowenië
(53)
Soedan
(5)
Somalië
(2)
Spanje
(321)
Sri Lanka
(9)
Staat Palestina
(3)
St. Kitts en Nevis
(2)
St. Lucia
(5)
St. Vincent en die Grenadine
(3)
Suid-Afrika
(177)
Suid-Korea
(237)
Suid-Soedan
(2)
Suriname
(3)
Swede
(134)
Switserland
(107)
Tadjikistan
(11)
Tanzanië
(3)
Thailand
(41)
Togo
(4)
Tonga
(6)
Trinidad en Tobago
(23)
Tsjad
(3)
Tsjeggië
(117)
Tunisië
(63)
Turkmenistan
(9)
Turkye
(108)
Tuvalu
(2)
Uganda
(25)
Uruguay
(11)
Vanuatu
(3)
Venezuela
(44)
Verenigde Arabiese Emirate
(5)
Verenigde Koninkryk
(376)
Verenigde State
(613)
Viëtnam
(18)
Vlugtelinge-atlete
(29)
Volksrepubliek China
(406)
Ysland
(4)
Zambië
(26)
Zimbabwe
(5)
Suid-Afrikaanse deelname
wysig
wysig bron
Die hoofartikel vir hierdie afdeling is:
Suid-Afrika op die Olimpiese Spele
Suid-Afrika het in totaal 1 goue, 2 silwer- en 0 bronsmedaljes gewen:
Tatjana Schoenmaker
het 'n goue medalje in die 200
m-borsslag vir vroue met 'n nuwe Olimpiese rekord van 2:18.95 sekondes gewen.
Tatjana Schoenmaker het silwer in die 100
m-borsslag vir vroue gewen.
Bianca Buitendag
het silwer in
branderplankry
vir vroue gewen.
Aantal medaljes
wysig
wysig bron
Kaart van medaljes volgens lande:
Goud
vertoon lande, wat ten minste een goue medalje gewen het.
Silwer
vertoon lande, wat ten minste een silwer medalje gewen het.
Brons
vertoon lande, wat ten minste een brons medalje gewen het.
Blou
vertoon lande, wat geen medaljes gewen het nie.
Rooi
vertoon lande, wat nie aan die Olimpiese Somerspele 2020 deelgeneem het nie.
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
Plek
Land
Deelnemers
Goud
Silwer
Brons
Totaal
Verenigde State
(USA)
613
39
41
33
113
Volksrepubliek China
(CHN)
406
38
32
18
88
Japan
(JPN)
552
27
14
17
58
Verenigde Koninkryk
(GBR)
376
22
21
22
65
Russiese Olimpiese Komitee
(ROC)
333
20
28
23
71
Australië
(AUS)
477
17
22
46
Nederland
(NED)
278
10
12
14
36
Frankryk
(FRA)
385
10
12
11
33
Duitsland
(GER)
425
10
11
16
37
10
Italië
(ITA)
372
10
10
20
40
52
Suid-Afrika
(RSA)
177
Sien ook
wysig
wysig bron
Olimpiese Somerspele 1940
in Tokio beplan, maar weens die
Tweede Wêreldoorlog
gestaak
Olimpiese Winterspele 1940
in
Sapporo
beplan, maar weens die Tweede Wêreldoorlog gestaak
Olimpiese Somerspele 1964
in Tokio
Olimpiese Winterspele 1972
in Sapporo
Olimpiese Winterspele 1998
in
Nagano
Verwysings
wysig
wysig bron
en
"The Olympic Summer Games Factsheet"
(PDF)
Internasionale Olimpiese Komitee
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 22 April 2020
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
"Tokyo Olympics and Paralympics: New dates confirmed for 2021"
BBC
. 30 Maart 2020.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 30 April 2020
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
Ashfak Mohamed (22 Julie 2021).
"Chad le Clos, Phumelela Mbande to make history for Team SA at Tokyo Olympics"
IOL
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
Justin McCurry (24 Maart 2020).
"Tokyo Olympics postponed to 2021 due to coronavirus pandemic"
The Guardian
ISSN
0261-3077
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 15 April 2020
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
"Tokyo 2020: Olympic Games organisers 'agree postponement'
BBC
. 24 Maart 2020.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 21 Mei 2020
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
Michael Houston (8 Julie 2021).
"Tokyo to be under state of emergency for duration of Olympics"
. Inside the Games
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
"Tokyo Olympic Games: Spectators barred as state of emergency announced"
BBC
. 8 Julie 2021
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
"Fans barred from all Olympic events in Tokyo as COVID-19 fears grow"
. Inside the Games. 8 Julie 2021
. Besoek op
8 Augustus
2021
nl
"Zuid-Afrika wil de Olympische Spelen van 2020 organiseren"
. infozuidafrika.be. 25 Julie 2009.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
"Past Olympic host city election results"
. GamesBids.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 30 April 2020
. Besoek op
8 Augustus
2021
en
Daniel Kremers (2020). "Outdoor sports in the periphery: Far from the compact games". In Barbara Holthus; Isaac Gagné; Wolfram Manzenreiter; Franz Waldenberger (reds.).
Japan Through the Lens of the Tokyo Olympics
. Routledge.
doi
10.4324/9781003033905
ISBN
978-1-00-303390-5
en
"Tokyo Olympics to start in July 2021 after coronavirus rescheduling"
The Guardian
. 30 Maart 2020
. Besoek op
8 Augustus
2021
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Olimpiese Somerspele 2020
en
Amptelike webwerf van die Olimpiese Somerspele 2020
en
Tokyo 2020
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
en
Uitslae en medaljewenners
Olympic.org
Internasionale Olimpiese Komitee
Olimpiese Spele
Olimpiese Somerspele
1896
1900
1904
1906
1908
1912
1916
1920
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1996
2000
2004
2008
2012
2016
2020
2024
2028
2032
Olimpiese Winterspele
1924
1928
1932
1936
1940
1944
1948
1952
1956
1960
1964
1968
1972
1976
1980
1984
1988
1992
1994
1998
2002
2006
2010
2014
2018
2022
2026
2030
2034
Internasionale Olimpiese Komitee
Nasionale Olimpiese Komitee
(*) Die spele van 1906 is deur die
IOK
georganiseer, maar word nie amptelik deur die IOK erken nie.
Normdata
Internasionaal
VIAF
Nasionaal
Verenigde State
Japan
Tsjeggië
Ontsluit van "
Kategorieë
Olimpiese Somerspele
Olimpiese Spele in Japan
Sport in 2020
Sport in 2021
Sport in Tokio
Olimpiese Somerspele 2020
Nuwe onderwerp
US