Rooibos - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Rooibos
Rooibostee
Bewaringstatus
Kwesbaar
IUCN 3.1
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Plantae
Divisie:
Magnoliophyta
Klas:
Magnoliopsida
Orde:
Fabales
Familie:
Fabaceae
Tribus:
Crotalarieae
Genus:
Aspalathus
Spesie:
A.
linearis
Binomiale naam
Aspalathus linearis
Burm.f.
) R.Dahlgren, (1963)
Sinonieme
Achyronia tenuifolia
(DC.) Kuntze
Aspalathus cognata
C.Presl
Aspalathus corymbosa
E.Mey.
Aspalathus linearis subsp. pinifolia
Marloth
) R.Dahlgren
Aspalathus tenuifolia
DC.
Borbonia pinifolia
Marloth
Genista contaminata
Poir.
Lebeckia candolleana
Walp.
Lebeckia contaminata
DC.
Lebeckia linearis
(Burm.f.) DC.
Psoralea linearis
Burm.f.
Rafnia filifolia
Eckl.
ex Walp.
Rooibos
Aspalathus linearis
) is 'n lid van die
Fabaceae
-familie plante, en word algemeen gebruik om
kruietee
van te maak. Dit behoort tot die
Aspalathus
plantgroep, wat bestaan uit meer as 200
spesies
wat in die
Sederberge
van
Suid-Afrika
groei en
endemies
daar is.
Die blare van die bos word geoes, gekneus en in die
son
gelaat om te
oksideer
, waarna hulle hul kenmerkende
rooi
kleur
verkry. Hierdie produk word dan gekook of in water laat lê soos
tee
, om 'n drankie te maak wat beide warm en koud geniet kan word. Die produk word ook gereeld as "rooi tee" bemark. Rooibostee staan ook bekend as
naald-
speld-
of
koopmanstee
Rooibos het ook sy opwagting gemaak in gesondheids- en skoonheidsprodukte. Dit is wyd deur die antieke
San
van die streek gebruik. Dit is vry van
kafeïen
en bevat
Aspalathin
, 'n geurstof wat gevind word in medisinale kruie wat gebruik word om vel- en sirkulasieprobleme mee te behandel. Rooibos het 'n besonder hoë vitamien C-inhoud van 15,7 mg per 100
g. Dit het min
tannien
(sowat 4,4 persent teenoor die 12 persent in gewone tee). Tannien belemmer die absorpsie van minerale. Rooibostee bevat ook klein hoeveelhede
fluoried
kalsium
en
mangaan
Japannese navorsing oor die effekte van
oligosakkariede
, wat ook in Rooibos gevind word, dui aan dat hierdie stowwe die immuunstelsel help om virusinfeksies af te weer.
Rooibos is ryk aan
flavonoïde
antioksidante
wat die optrede van
Superoksied Dismutase
(S.O.D.) naboots deurdat hulle
vry radikale
verwyder.
Ander voorgestelde voordele sluit in:
Anti-inflammatoriese en anti-allergiese eienskappe
verligting van
hooikoors
asma
en
allergieë
verligting van
slapeloosheid
en spanning
verligting van
hardlywigheid
maagkrampe
en
koliek
in klein kinders
verligting van velprobleme soos
aknee
ekseem
en doekuitslag
Navorsing oor die positiewe
gesondheidsvoordele van rooibos
word deur die Suid-Afrikaanse Rooibosraad befonds en ondersoek deur navorsers soos
Amanda Swart
aan die
Universiteit Stellenbosch
Galery
wysig
wysig bron
Rooibosplant,
Clanwilliam
, Suid-Afrika
Blomme aan 'n Rooibosplant, Clanwilliam, Suid-Afrika
Rooibos-plaas in Clanwilliam, hier word Rooibos gedroog
Rooibostee, gedroog en gesny
Rooibostee in 'n glas
Verwysing
wysig
wysig bron
en
{{{assessors}}} (2008).
Aspalathus linearis
2008
IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies
Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur
2008. Verkry op 5 Februarie 2009.
Verklarende Afrikaanse Woordeboek (Van Schaik). 1956- en 1992-uitgawe
"South African rooibos and honey-bush teas could fight cancer"
(in Engels).
Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
. 21 Julie 2015. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 16 Augustus 2016
. Besoek op
17 Desember
2020
"Women in science honoured for their contributions to rooibos"
(in Engels). South African Rooibos Council. 7 Februarie 2020
. Besoek op
17 Desember
2020
"R2m for rooibos research"
(in Engels). News 24. 25 Januarie 2012
. Besoek op
17 Desember
2020
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikimedia Commons
het meer media in die kategorie
Rooibos
Wikispecies
het meer inligting verwant aan
Rooibos
Suid-Afrikaanse kookkuns
Soutgeregte
Bobotie
Boerewors
Bokkoms
Bunny chow
Dikgobe
Dombolo
Frikkadel
Gatsby
Hoenderpote
Isidudu
Marôg
Noesj
Mieliebrood
Mieliepap
Poetoepap
Potbrood
Potjiekos
Skilpadjies
Sosatie
Souttert
Spatlo
Stampmielies
Tamatiebredie
Vetkoek
Waterblommetjiebredie
Peuselhappies en speserye
Aapkliersous
Biltong
Blatjang
Chakalaka
Droëwors
Konfyt
Samosa
Gebak en nageregte
Beskuit
Hertzoggie
Jan Smuts-koekies
Koeksisters
Koesister
Malvapoeding
Melktert
Mosbolletjies
Tameletjie
Ystervarkie
Drankies
Amarula
Maas
Boeber
Magou
Rooibos
Springbokkie
Umqombothi
Taksonidentifiseerders
Aspalathus linearis
Wikidata
Q272181
Wikispecies
Aspalathus linearis
CoL
HB44
EoL
702617
EPPO
ASQLI
GBIF
5348220
GRIN
310979
iNaturalist
447656
IPNI
475647-1
IRMNG
10582185
ITIS
506239
NCBI
155124
NZOR:
9a76137e-3830-435b-88d1-1969c5df4872
Open Tree of Life
406601
PfaF
Aspalathus linearis
Plant List
ild-6704
PLANTS
ASLI14
POWO
urn:lsid:ipni.org:names:475647-1
SANBI
364-290
Tropicos
50326573
WFO
wfo-0000211610
Psoralea linearis
Wikidata
Q39115186
GRIN
310981
IPNI
516159-1
POWO
urn:lsid:ipni.org:names:516159-1
Tropicos
13032250
WFO
wfo-0001054974
Normdata
: Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Tsjeggië
Israel
Ontsluit van "
Kategorieë
IUBN Rooilys kwesbare spesies
Aspalathus
Kruie
Medisinale plante
Suid-Afrikaanse kookkuns
Tee
Flora van Suid-Afrika
Endemiese plante van Suid-Afrika
Versteekte kategorieë:
Artikels met spesiemikroformate
AS1-bronne in Engels (en)
Taksonbalkbladsye wat 'n Wikidata-item benodig
Taksonbalke met outomaties bygevoegde basionieme
Rooibos
Nuwe onderwerp
US