Unicode - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Unicode
karakterkodering
coded character set
Gebaseer op
Xerox Karakter Kode Standaard
Universal Character Set
ISO/IEC 2022
ISO/IEC 8859
ISO/IEC 646
Het uitgawe
Unicode 17.0
Uitgewer
Unicode Consortium
Publikasiedatum
Oktober 1991
Julie 1996
Issue tracker URL
Sagteware weergawe identifiseerder
17.0.0
Amptelike webwerf
Official blog URL
Lisensie
Unicode® Copyright and Terms of Use
Kopiereg status
kopiereg beskerm
Standards body
Unicode Consortium
Unicode reeks
U+0000-10FFFF
ACM Klassifikasiekode (2012)
10011594
Het lys
list of Unicode characters
list of Unicode ranges
Die Unicode-kenteken
Unicode
is 'n internasionale standaard vir die kodering van binêre kodes na grafiese tekens en simbole, vergelykbaar met die ASCII-standaard. Die standaard word onderhou deur die Unicode-konsortium. In teenstelling met ASCII (slegs Engels) of
Latin-1
(slegs
Wes-Europese
tale) het Unicode ten doel om alle gebruikte skrifte (soos die
Griekse
alfabet en
Chinese
karakters) te ondersteun. Die standaard bevat tans ongeveer 100
000 gestandaardiseerde tekens en ongeveer 900
000 wat vir toekomstige gebruik gereserveer is.
Die standaard voorsien alle tekens en simbole ("karakters") van alle geskrewe tale van 'n nommer. Die Unicode-standaard skryf egter glad nie voor hoe karakters visueel voorgestel moet word nie.
Kyk ook
wysig
wysig bron
Spesiale karaktersː Unicode, ASCII, HTML
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Tuisblad van die Unicode-werkgroep
DecodeUnicode - Unicode-WIKI
, 50
000 gifs
Skakels na Unicode-kodebladsye
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Unicode
Hierdie artikel is ’n
saadjie
. Voel vry om Wikipedia te help deur dit
uit te brei
Normdata
: Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Tsjeggië
Israel
Ontsluit van "
Kategorie
Skryfstelsels
Versteekte kategorie:
Saadjies
Unicode
Nuwe onderwerp