werk - Wikiwoordeboek
Gaan na inhoud
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Vrou wat in 'n fabriek werk.
Afrikaans (af)
Tydvorm
Persoon
Woordvorm
Teenwoordige Tyd
ek
werk
Verlede Tyd
ek
het
gewerk
Teenwoordige deelwoord
werkend
Uitspraak
lêer
Werkwoord
Betekenisse
Iets doen; arbeid verrig; liggaamlik of geestelik inspan; beoefen.
Voorbeeldsinne
Ek hou daarvan om aan die wikiboordeboek te
werk
Vertalings
Vertalings:
Engels
work
(en)
Esperanto
laboras
(eo)
Frans
travailler
(fr)
Nederlands
werken
(nl)
Enkelvoud
Meervoud
werk
werke
Verkleiningsvorm
Enkelvoud
Meervoud
werkie
werkies
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Dit wat gedoen word; beroep; werkplek; dat wat gemaak is (kunswerk, ens.).
Voorbeeldsinne
Hans het vandag laat by die
werk
aangekom.
Vertalings
Vertalings:
Engels
work
(en)
Esperanto
laboro
(eo)
Fins
työ
(fi)
Frans
travail
(fr)
Nederlands
werk
(nl)
Ndebele (Suid-)
umsebenzi
Sotho (Noord-)
mošomo
Sotho (Suid-)
mosebetsi
(st)
Swazi
umsebenti
(ss)
Tswana
tiro
(tn)
Xhosa
umsebenzi
Venda
moshumo
Tsonga
ntirho
(ts)
Zoeloe
umsebenzi
(zu)
Meer inligting
Sien
Wikipedia
vir meer inligting oor werk.
Nederlands (nl)
Enkelvoud
Meervoud
Naamwoord
werk
werken
Verkleinwoord
werkje
werkjes
Uitspraak
Hulp:IPA
: [
ʋɛrk
lêer
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Werk
Werkwoord
Betekenisse
eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van
werken
(by inversie)
tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van
werken
gebiedende wys van
werken
Voorbeeldsinne
1.: Ik
werk
2.:
Werk
je?
3.:
Werk
Ontsluit van "
Kategorieë
Woorde in Afrikaans van lengte 4
Retrograad van Afrikaans
Woorde in Afrikaans
Werkwoorde in Afrikaans
Woorde met oudio in Afrikaans
Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
Woorde in Nederlands van lengte 4
Woorde in Nederlands
Selfstandige naamwoorde in Nederlands
Woorde met oudio in Nederlands
Werkwoordvorme in Nederlands
werk
Nuwe onderwerp