Wikimedia-stigting - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf
Wikimedia Foundation
Die Wikimedia-stigting se logo
In Oktober 2017 het die Wikimedia-stigting sy nuwe kantore op die 16de verdieping van One Montgomery Tower in
San Francisco
betrek
Raadslede by 2009 se
Wikimaniakonferensie
in
Buenos Aires
Wikimedia-lede:
Bestaande chapters
Goedgekeur, maar nog nie gestig nie
Chapters in beplanningsfase
Chapters in oorleg
Die
Wikimedia-stigting
Engels
Wikimedia Foundation
) is die oorkoepelende organisasie van
Wikibooks
Wikidata
Wikinews
Wikipedia
Wikiquote
Wikisource
Wikispecies
Wikiversity
en
WikiWoordeboek
. Dit is 'n
nie-winsgewende organisasie
, geregistreer volgens die wette van die
Amerikaanse
deelstaat
Florida
. Sy huidige hoofkwartier is in die Noord-Kaliforniese metropool
San Francisco
geleë.
Ontstaan
wysig
wysig bron
Die organisasie word op
20 Junie
2003
amptelik deur
Jimmy Wales
aangekondig. Die naam "Wikimedia" is uitgedink deur
Sheldon Rampton
soos op die
WikiEN-l
-eposlys in
Maart
2003 versprei.
Daarna word die
domeinname
wikimedia.org en wikimediafoundation.org vir die stigting deur Wikipedia-gebruiker Daniel Mayer geregistreer.
Donasies
wysig
wysig bron
Aangesien Wikimedia 'n nie-winsgewende organisasie is, funksioneer hulle hoofsaaklik van donasies en subsidies. Wikimedia ontvang donasies op hul
skenkingsbladsy
. Dit is ook moontlik om donasies via
PayPal
of via outomatiese oorplasings te maak.
Raad van Trustees
wysig
wysig bron
Die Raad van Trustees is die administrasie van die Wikimedia-stigting en is aanspreeklik vir beleid ten opsigte van fondsinsameling en die aanwending van die inkomste.
Die administrasie bestaan uit sewe lede.
Verwysings
wysig
wysig bron
"E-pos van Sheldon Rampton op die WikiEN-l lys, Sondag 16 Maart 2003"
. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 16 Februarie 2007
. Besoek op
27 Augustus
2008
Raad van Trustees, wikimediafoundation.org op 28 Desember 2006
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Wikimedia-stigting
en
Wikimedia-stigting se amptelike webwerf
en
Wikimedia.org
Wikimedia Stigting
Projekte:
Broeikas
Commons
Meta-Wiki
Wikibooks
Wikidata
Wikinews
Wikipedia
Wikiquote
Wikisource
Wikispecies
Wikiversity
Wikivoyage
WikiWoordeboek
Sien ook:
Wiki
MediaWiki
QRpedia
Normdata
Internasionaal
ISNI
VIAF
FAST
WorldCat
Nasionaal
Duitsland
Verenigde State
Korea
Pole
Israel
Kunstenaars
MusicBrainz
Ontsluit van "
Kategorieë
Organisasies sonder winsoogmerk
Wikimediaprojekte
Wikimedia-stigting
Nuwe onderwerp
US