Wikinews - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wikinews
Tipe webwerf
Wiki
Beskikbaar
in
Veeltalig
Eienaars
Wikimedia Stigting
URL
Registrasie
Optioneel
Huidige
status
Aktief
Wikinews
is 'n projek van die
Wikimedia Stigting
wat poog om
vrye inhoud
nuus beskikbaar te stel. Die missie van Wikinews is om 'n "diverse omgewing te skep waar burger-joernaliste onafhanklik nuusgebeure kan opteken". Die webwerf is in November 2004 begin.
Wikinews is 'n
wiki
-tipe
webwerf
wat van die
MediaWiki
-sagteware gebruik maak. Enige persoon kan dus inspring en nuusgebeure op die werf aanteken of bywerk.
Daar is op die oomblik nie 'n
Afrikaanse
wikinuus webwerf beskikbaar nie.
Eksterne skakels
wysig
wysig bron
Wikinews
in Afrikaans
en
Webwerf van die Engelse Wikinews
Wikimedia Stigting
Projekte:
Broeikas
Commons
Meta-Wiki
Wikibooks
Wikidata
Wikinews
Wikipedia
Wikiquote
Wikisource
Wikispecies
Wikiversity
Wikivoyage
WikiWoordeboek
Sien ook:
Wiki
MediaWiki
QRpedia
Ontsluit van "
Kategorie
Wikimediaprojekte
Versteekte kategorie:
Pages using infobox website with unknown parameters
Wikinews
Nuwe onderwerp
US