Wikipedia:Nuus vir gebruikers - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie bladsy vertoon die
nuus
vir gebruikers
aangaande die
Afrikaanse Wikipedia
, asook ander Wikimediaprojekte. Insluitende onderwerpe soos mylpale bereik, afsprake, nuwe sjablone, wysigings in hulle gebruik, ens.
2020
wysig bron
Januarie
wysig bron
Ons wens die Wikipedia gemeenskap 'n goeie 2020 toe! Ons sien uit na 'n groot jaar!
2019
wysig bron
Desember
wysig bron
Die jaar sluit af met 87
672 artikels, weereens 'n allemintige groei van bykans 20
000 artikels vir die jaar. Baie dankie aan almal wat hiertoe bygedra het! Voorspoed vir 2020 en mag Wikipedia suksesvol voortbou op 2019! Daar was 6 810 864 bladtrekke gedurende Desember.
Junie
wysig bron
Daar was 5
786
147 bladtrekke gedurende Junie.
Mei
wysig bron
Daar was 6
982
930 bladtrekke gedurende Mei.
2018
wysig bron
Desember
wysig bron
Die jaar word afgesluit met 67
976 artikels, 'n allemintige groei van bykans 20
000 artikels vir die jaar. Baie dankie aan almal wat hiertoe bygedra het. Julle onbaatsugtige werk gaan nie ongesiens verby nie. Mag 2019 vir julle voorspoedig wees en mag die Afrikaanse Wikipedia van krag tot krag gaan
September
wysig bron
Daar was 2
191
001 bladtrekke gedurende September.
Augustus
wysig bron
Daar was 2
757
516 bladtrekke gedurende Augustus.
Junie
wysig bron
Daar was 1
962
374 bladtrekke gedurende Junie.
15 Junie –
Gebruiker:SpesBona
skep ons 50
000ste artikel:
Rio Iguazú
. Wat 'n mylpaal!
Mei
wysig bron
Daar was 2
368
666 bladtrekke gedurende Mei.
April
wysig bron
Daar was 1
784
647 bladtrekke gedurende April.
Maart
wysig bron
Daar was 2
013
190 bladtrekke gedurende Maart.
Februarie
wysig bron
28 Februarie –
Gebruiker:Rooiratel
skep ons 49
000ste artikel:
Sandoy
Daar was 2
398
993 bladtrekke gedurende Februarie.
Januarie
wysig bron
1 Januarie – Ons nooi alle gebruikers om betrokke te raak. Die hoogtepunt van die jaar gaan ongetwyfeld die Wikimania konferensie Julie in Kaapstad wees!
2017
wysig bron
Desember
wysig bron
31 Desember – Ons sluit die jaar af met 48
099 artikels. ons het dus gegroei met 4
734 artikels in 2017! Baie dankie aan almal wat gehelp het!
18 Desember –
Gebruiker:Rooiratel
skep ons 48
000ste artikel:
Lissonotus flavocinctus
November
wysig bron
30 November – Daar was 1
685
922 bladtrekke gedurende November.
Oktober
wysig bron
31 Oktober – Daar was 1
950
506 bladtrekke gedurende Oktober.
September
wysig bron
30 September – Daar was 2
475
718 bladtrekke gedurende September.
20 September –
Gebruiker:FFouche
skep ons 47
000ste artikel:
Wryfkras
Augustus
wysig bron
31 Augustus – Daar was 2
541
505 bladtrekke gedurende Augustus.
Julie
wysig bron
31 Julie – Daar was 1
682
555 bladtrekke gedurende Julie.
17 Julie – 'n Anonieme gebruikers skep die 46
000ste artikel:
Paralimpiese Somerspele 2024
4 Julie –
Gebruiker:Oesjaar
skep ons 100ste vliegtuig van die
Tweede Wêreldoorlog
Brewster F2A Buffalo
Mei
wysig bron
31 Mei – Daar was 2
194
654 bladtrekke gedurende Mei.
28 Mei –
Gebruiker:Oesjaar
skep ons 45
000ste artikel:
R. Walter Cunningham
Maart
wysig bron
31 Maart – Daar was 2
195
741 bladtrekke vir Maart.
5 Maart –
Gebruiker:Aliwal2012
skep ons 44
000ste artikel:
Justin Basson
Februarie
wysig bron
28 Februarie – Daar was 2
243
340 bladtrekke vir Februarie.
Januarie
wysig bron
31 Januarie – Daar was 1
607
097 bladtrekke vir Januarie.
2016
wysig bron
Desember
wysig bron
31 Desember
– Ons sluit die jaar af met 43 365 artikels; dus het ons gegroei met 5 291 artikels gedurende 2016! Baie dankie aan almal wat gehelp het!
31 Desember – Daar was 1
429
496 bladtrekke vir Desember.
14 Desember
Gebruiker:Morne
skep ons 43
000ste artikel:
Dirk du Plessis
November
wysig bron
Bobbyshabangu
Dumisani
Hugo Barnard
Discott
Oesjaar
en
Greenman
vier die Afrikaanse Wikipedia se 15de verjaarsdag in Kaapstad
16 November
– die
Afrikaanse Wikipedia
is 15 jaar oud.
Oktober
wysig bron
31 Oktober
– Daar was 4
518
853 bladtrekke vir Oktober.
14 Oktober
Gebruiker:Petronell Vorster
skep ons 42
000ste artikel:
Sophie Coetzee
September
wysig bron
30 September
– Daar was 4
225
702 bladtrekke vir September.
Augustus
wysig bron
8 Augustus
Gebruiker:Morne
skep ons 41
000ste artikel:
Hoërskool Eunice
31 Augustus
– Daar was 2
361
114 bladtrekke vir Augustus.
Mei
wysig bron
5 Mei
Gebruiker:Morne
skep ons 40
000ste artikel:
Henry Barber
April
wysig bron
9 April
Oesjaar
skep ons 1
300ste vis-artikel:
Gelapte snellervis
Maart
wysig bron
Klein maatjies of ouma en oupa? Die oorspronklike Wikipedia-uitleg is moeilik leesbaar vir sommige gebruikers. Danksy Wikiwand is 'n weergawe van die Afrikaanse Wikipedia met 'n meer visuele uitleg en groter skrif beskikbaar. Let wel – Wikiwand is geoptimaliseer vir skoot- en tafelrekenaars en vertoon nie mooi op tabletrekenaars en selfone nie. Sien gerus:
Universiteit Stellenbosch, Informasietegnologie-blog: WikiWand
Februarie
wysig bron
28 Februarie – Gebruiker:Morne skep ons 39
000ste artikel:
Johannes Nicolaas de Beer
Januarie
wysig bron
28 Januarie – Die volgende berig verskyn in Netwerk 24 se koerante:
Wikipedia 15 jaar oud: Afrikaanse weergawe kry groot aftrek
in
Volksblad
. 28 Januarie 2016.
16 Januarie –
Gebruiker:Morne
skep sy 2
000ste artikel:
Gereformeerde kerk Witbank
1 Januarie – Ons nooi alle gebruikers uit om aktief betrokke te raak. Ons het nog nooit met meer as 5
000 artikels in 'n jaar gegroei nie...
2015
wysig bron
Desember
wysig bron
31 Desember – Ons sluit die jaar af met 38
074 artikels; dus het ons gegroei met 4
094 artikels gedurende 2015! Baie dankie aan almal wat gehelp het!
17 Desember
Gebruiker:Voyageur
skep ons 38
000ste artikel:
Jamie Oliver
September
wysig bron
13 September
Gebruiker:Oesjaar
skep ons 37
000ste artikel:
Rooigrysmuskusskeerbek
Julie
wysig bron
16 Julie
Gebruiker:Voyageur
skep ons 36
000ste artikel:
Louisiana (Nieu-Frankryk)
Gebruiker:Oesjaar
is die eerste Afrikaanssprekende persoon wat die jaarlikse Wikimedia konferensie bywoon te
Mexico-stad
Mei
wysig bron
Daar was 5
845
888 bladtrekke in Mei; dus gemiddeld 7
857 bladtrekke per uur.
April
wysig bron
5 April
Gebruiker:Voyageur
skep ons 35
000ste artikel:
Isambard Kingdom Brunel
Maart
wysig bron
Daar was 6
227
652 bladtrekke in Maart dus gemiddeld 8
370 bladtrekke per uur.
Februarie
wysig bron
Daar was 5
431
166 bladtrekke in Februarie dus gemiddeld 8
082 bladtrekke per uur.
Januarie
wysig bron
4 Januarie
Gebruiker:Aliwal2012
skep ons 34
000ste artikel:
Eersterangse krieket
2014
wysig bron
Desember
wysig bron
31 Desember
– Ons sluit 2014 met 33
980 artikels af en behoort vandag of môre die 34
000-kerf verby te steek. Dit beteken dat 4
351 artikels in 2014 geskep is, effens meer as die 4
306 van 2013.
November
wysig bron
30 November
– Die gemiddelde bladtrekke vir November was 7
718 per uur.
September
wysig bron
14 September
Gebruiker:Naudefj
skep ons 33
000ste artikel:
Platysteiridae
Julie
wysig bron
5 Julie
Gebruiker:Oesjaar
skep ons 32
000ste artikel:
Evangelie volgens Lukas
31 Julie
– Die gemiddelde bladtrekke vir Julie was 10
106 per uur, 'n nuwe rekord!
April
wysig bron
14 April
Gebruiker:Voyageur
skep ons 31
000ste artikel:
Rynhesse
30 April
– Die gemiddelde bladtrekke vir April was 6
902 per uur.
Februarie
wysig bron
18 Februarie
– Die 600ste Bome van Afrika artikel:
Pambatieboom
word geskep deur
Gebruiker:Oesjaar
Januarie
wysig bron
7 Januarie
– Die 500ste Bome van Afrika artikel:
Umtiza
word geskep deur
Gebruiker:Oesjaar
21 Januarie
Gebruiker:Morne
skryf ons 30
000ste artikel:
NG gemeente Vanderbijlpark-Suid
2013
wysig bron
Mag die Afrikaanse Wiki groot hoogtes in 2013 bereik!
Gegewe die Afrikaanse Wikipedia se konstante groei is ons oortuig dat 2013 weereens 'n konstruktiewe jaar gaan wees. Maar, saamwerk is altyd lekkerder as om alleen voort te sukkel. So, sluit aan en help ons om die grootste Afrikaanse webtuiste beter en 'n lekkerder uithangplek te maak. Val sommer met die deur in die huis en kom sê hallo in die
geselshoekie
Desember
wysig bron
31 Desember
– Ons sluit 2013 af met 29
629 artikels, ons groei dus met 4
306 artikels gedurende 2013!
12 Desember
Gebruiker:Oesjaar
skep ons 400ste artikel in die reeks oor Bome van Afrika:
Valsperdebos
November
wysig bron
14 November
FootballLibrary
skep ons 29
000ste artikel:
Satoshi Miyauchi
September
wysig bron
30 September
Gebruiker:Voyageur
word die eerste persoon wat 50
000 wysigings bereik op die Afrikaanse Wikipedia.
Augustus
wysig bron
7 Augustus
Oesjaar
skryf ons 28
000ste artikel:
Grootrietsanger
8 Augustus
Oesjaar
bring die 1
250
000ste wysiging aan:
1942
31 Augustus
– Besoeke per uur neem toe tot 7557!
Mei
wysig bron
29 Mei
Oesjaar
skryf ons 27
000ste artikel:
Witooievaar
April
wysig bron
11 April
Winstonza
dra sy 2
000ste artikel, oor
Oriëntale Ortodoksie
by. Baie dankie vir al die gaaf artikels!
Maart
wysig bron
12 Maart
– Die
Afrikaanse Wikipedia
skuif weer terug van die 80ste na die 81ste grootste projek.
Februarie
wysig bron
21 Februarie
– Die
Afrikaanse Wikipedia
skuif op van die 81ste na die 80ste grootste projek.
22 Februarie
Morne
skryf ons 26
000ste artikel:
NG gemeente Griekwastad
2012
wysig bron
Desember
wysig bron
22 Desember
– Die
Afrikaanse Wikipedia
skuif op van die 82ste na die 81ste grootste projek.
31 Desember
– Die jaar word afgesluit met 25
323 artikels; dus groei die Afrikaanse Wikipedia met 'n ongelooflike 4902 artikels gedurende 2012!
November
wysig bron
12 November
– Die
Afrikaanse Wikipedia
skuif op van die 83ste na die 82ste grootste projek.
20 November
Oesjaar
skep ons 1
000ste vis-artikel:
Spook-klipstamper
27 November
Puvircho
skep ons 25
000ste artikel:
Exel, Nederland
Oktober
wysig bron
10 Oktober
Oesjaar
skep ons 900ste vis-artikel:
Wimpelstert-suierbekkie
September
wysig bron
4 September
– Die 24
000ste artikel oor die
Israelse kurper
word deur
Oesjaar
geskep.
12 September
Oesjaar
skep ons 800ste vis-artikel:
Oos-Kaapse rooivlerkie
Augustus
wysig bron
14 Augustus
– Die Litause ontwerp-ateljee
New!
het 'n nuwe minimalistiese kenteken en uitleg ontwikkel om 'n nuwe, moderne identiteit aan die Wikipedia-ensiklopedie te gee. Hul voorstel kan besigtig word by
Wikipedia Redefined
Junie
wysig bron
20 Junie
– Die 23
000ste artikel,
Spier, Nederland
word geskryf deur Anoniem.
Mei
wysig bron
20 Mei
Bieszczady
van
Voyageur
word ons 250ste
Voorbladartikel
. Voyageur het ook die meeste artikels tot voorbladsters gemaak. Baie dankie vir hierdie harde werk!
April
wysig bron
1 April
Oesjaar
skep ons 700ste vis-artikel,
Valsoog-nooientjie
3 April
– Die 22
000ste artikel oor
Daniël Francois du Toit
word deur
Morne
geskep.
12 April
– Die Afrikaanse Wikipedia skuif weer op van die 84ste na die 83ste grootste projek.
Maart
wysig bron
1 Maart
Oesjaar
skep ons 600ste vis-artikel,
Vyfsaal-papegaaivis
Februarie
wysig bron
Die
Afrikaanse Wikipedia
skuif weer terug van die 83ste na die 84ste grootste projek.
Januarie
wysig bron
Die
Afrikaanse Wikipedia
skuif op van die 84ste na die 83ste grootste projek.
27 Januarie
– Die 21
000ste artikel oor
Denis Diderot
word deur
Voyageur
geskep. Die vinnige vordering is grotendeels te danke aan Puvircho se Nederlandse nedersettings, Winstonza se katte-reeks en Oesjaar se vis-reeks. Hou so aan manne!
3 Januarie
Winstonza
dra sy 1
000ste artikel, oor
Anna Achmatowa
by.
15 Januarie
Wikipedia
is 11 jaar oud.
2011
wysig bron
Die
Afrikaanse Wikipedia
was op 16 November 2011 10 jaar oud gewees.
Desember
wysig bron
31 Desember
– 2011 word afgesluit met 'n ongelooflike totaal van 20
421 artikels!
November
wysig bron
16 November
– die
Afrikaanse Wikipedia
is 10 jaar oud.
11 November
– die
Afrikaanse Wikipedia
bereik die 20
000-artikel kerf. Die 20
000ste artikel is
Protestantse Hervorming
deur
Voyageur
. Dankie aan almal, besonders aan
Oesjaar
vir die toewyding!
September
wysig bron
3 September
– die
Afrikaanse Wikipedia
bereik die 19
000-artikel kerf. Die 19
000ste artikel is
Kaapstad-Tuine (kiesafdeling)
deur
Morne
Junie
wysig bron
7 Junie
– die
Afrikaanse Wikipedia
bereik die 18
000-artikel kerf. Die 18
000ste artikel is
Aymara
deur
Africa South
Maart
wysig bron
Op die "geskiedenis"-blad is daar nou 'n skakel wat die gebruik van die betreffende bladsy in die laaste 30 dae op 'n grafiek aandui.
Jcwf
kontak
03:36, 25 Maart 2011 (UTC)
antwoord
Februarie
wysig bron
10 Februarie
– die
Afrikaanse Wikipedia
bereik die 17
000-artikel kerf. Die 17
000ste artikel is
Die Lunikoff Verschwörung
deur
Gebruiker:Targovishtenec bg
2010
wysig bron
Julie
wysig bron
Die Afrikaanse Wikipedia is nou die 81ste grootste Wikipedia, wat artikelaantal betref.
2009
wysig bron
September
wysig bron
1 September
Google Translate
ondersteun sedert hierdie dag vertaling tussen Afrikaans en verskeie ander tale. Sien
translate.google.co.za
29 September
– die Afrikaanse Weergawe van Wikipedia bereik 'n mylpaal met 13
000 artikels met 'n bydrae deur
Adriaan90
Augustus
wysig bron
3 Augustus
– Die Afrikaanse Wikipedia is volgens artikelaantal nie meer die grootste Wikipedia onder die Afrika-tale nie. Lees meer by
greenman.co.za
Julie
wysig bron
16 Julie
– 'n Wikimedia-bydraer word deur die Nasionale Portretgalery gedreig oor die gebruik van hul beelde.
Meer inligting
28 Julie
– Die Wikimediase Trusteeraadverkiesing vang aan. Sien
m:Board elections/2009/af
vir meer inligting. Vertaling van daardie bladsy word ook aangemoedig.
Junie
wysig bron
25 Junie
– daar is nou 'n inligtingskassjabloon vir akteursartikels:
{Inligtingskas Akteur}}
30 Junie
– die lisensie waaronder die inhoud van Wikipedia en ander Wikimedia-projekte se inhoud verskyn, word gewysig na CC-BY-SA.
Meer inligting.
Mei
wysig bron
9 Mei
– die sjabloon
@Maximi301
momka1234/README.md
👋 Hi, I’m @momka1234
👀 I’m interested in ...
🌱 I’m currently learning ...
💞️ I’m looking to collaborate on ...
📫 How to reach me ... is nou verouderd. In plaas daarvan word {{Wikipedia:Interessante_brokkies/Week {{CURRENT WEEK}}}} gebruik, sodat die brokkies outomaties kan roteer.
April
wysig bron
4 April
– twee sjablone
sjabloon:uitgevoer
en
sjabloon:skrapdatum
is aangemaak vir die
verwyderlys
Maart
wysig bron
4 Maart
– die
Wikimedia Commons
bereik 'n mylpaal van
4 miljoen medialêers
22 Maart
– Die sjabloon
vir galerye
word ingevoer vanaf die nl.wiki
Februarie
wysig bron
22 Februarie
– Gebruikers word gevra oor hul mening rakende die
kategorisering van konings en koninginne
15 Februarie
– Daar is 'n aantal geriewe/hulpmiddes (
gadgets
) geïnstalleer. Sien My Voorkeure→Geriewe.
15 Februarie
– Hierdie bladsy word geskep.
9 Februarie
– Anrie moderniseer die
sjabloon:welkom
Januarie
wysig bron
2 Januarie
– Wikipedia se fondsinsamelingsprojek beweeg verby die $6 milljoen-doellyn. Meer as 125
000 skenkers het reeds hulle finansiële ondersteuning aan die ensiklopedie gegee.
2008
wysig bron
Desember
wysig bron
3 Desember
– die Wikimedia-stigting
ontvang 'n skenking van $890
000
, wat gebruik sal word om die gebruikersvriendelikheid van Wikipedia sy wysigingsfunksie te verbeter.
4 Desember
– die Duitse Federale Argief (
Bundesarchiv
) skenk om en by 100
000 beelde aan die
Wikimedia Commons
. 'n Seleksie van die versameling kan
hier
besigtig word.
17 Desember
– met die vrystelling van die
GNU VDL 1.3
word die moontlikheid van 'n skuif van GFDL na CC-BY-SA 'n realiteit. Besoek ook
hierdie bladsy
op meta, vir meer inligting rakende die voorgestelde skuif.
Junie
wysig bron
15 Junie
– die Afrikaanse Wikipedia bereik 10
000 artikels! Geluk aan
Gebruiker:RAM
wat die
10
000ste artikel
(en 'n hele paar nét voor dit) gepubliseer het. Geluk aan almal wat oor die jare bygedra het op verskillende maniere.
Mei
wysig bron
Ons kry 'n mooi
pluimpie
van 'n Koreaanse joernaalskrywer:
At the opposite end of the spectrum is the Afrikaans Wikipedia, which has at present 9,500 articles but its featured articles are just as impressive as those in the English and other major Wikipedias.
2007
wysig bron
Desember
wysig bron
Die 9
000ste artikel:
Fleur-de-lis
6 Desember
– die Duitse tydskrif,
Stern
, vind dat die Duitse Wikipedia beter is as die kommersiële Duitse aanlyn-ensiklopedie,
Brockhaus
26 Desember
– die Japannese Wikipedia wen die gesogte nasionale "Web of the Year"-toekenning van 2007 vir die tweede keer.
29 Desember
– net betyds vir die nuwe jaar,
Laurens
skep ons 9
000ste artikel,
Fleur-de-lis
. Daar blyk nou 'n redelik konstante tempo van 1000 nuwe artikels elke 4-5 maande te wees.
September
wysig bron
8 September
– die
Engelse
Wikipedia kry sy
000
000ste
artikel by.
Augustus
wysig bron
5 Augustus
– die 10
000 merk kruip nader:
Laurens
skep die
000ste
artikel,
Sphagnidae
, ter ondersteuning van sy artikel oor
Mos
. Die tempo waarteen nuwe artikels bygevoeg word het merkbaar versnel. Dankie aan al die gebruikers vir hulle getroue bydraes, hetsy klein of groot.
Junie
wysig bron
26 Junie
– die Duitse regering kondig aan dat hulle fondse aan die
Duitse Wikipedia
beskikbaar gaan stel, sodat artikels oor hernubare bronne verbeter kan word. (Sien
).
April
wysig bron
Op
24 April
word die
000ste
artikel geskep:
Rhea
deur gebruiker
Anrie
. Daar is dus 'n duisend nuwe artikels bygevoeg in 'n bietjie meer as vier maande. Knap gedaan, Wikipediane!
2005
wysig bron
Desember
wysig bron
Die 6
000ste artikel,
Pedro I van Brasilië
, word op 5 Desember geplaas deur gebruiker
Figaro
September
wysig bron
Op
22 September
2005
ontmoet
Alias
en
Anthere
by die Centurion Lake Hotel vir 'n aangename kuier. Anthere gesels oor Wikimania, die verskille tussen die Engelse en Franse projekte, die aktiwiteite van die WikiMedia Stigting en haar indrukke van Suid-Afrika. Ons groot inkopiesentrums en die eerstewêreldomstandighede (van die dele wat sy gesien het) verbaas haar. 'n Volgende ontmoeting in November sal waarskynlik weer gereël word as deel van die derde been van die werkswinkel waarvoor Angela, Eloquence en Anthere reeds in Suid-Afrika was. Dit is nog nie duidelik watter lid die stigting gaan verteenwoordig in November nie.
April
wysig bron
Gebruiker:Voyageur
bereik 'n nuwe mylpaal deur die eerste Wikipediaan onder ons te word wat meer as 'n duisend wysigings in een maand aanbring.
In April 2006 het twee van sy artikels ook as voorbladartikels gepryk. Hiermee val hy in dieselfde liga as die outomatiese robotte!
Maart
wysig bron
1 Maart
– die Engelse Wikipedia bereik die lang verwagte mylpaal van een miljoen artikels 'n bietjie meer as vyf jaar na die publikasie van die saadinhoud in Januarie 2001. Die miljoenste artikels was
Jordanhill railway station
wat deur Wikipediaan Ewan Macdonald (aka
en:User:Nach0king
) bygedra is as deel van sy werk oor die Skotse spoorweë. Lees meer in Engels by
Millionth article
24 Maart
– die Afrikaanse Wikipedia bereik om 20:30 (SAST) 5000 artikels met die byvoeging van die
saadjie
pylsterteend
, deur
Faresh
as deel van sy reeks saadartikels oor
Suid-Afrikaanse voëls
(Vanuit die
Gebruikersportaal:
24 Maart
– die
Afrikaanse Wikipedia bereik die 5
000 artikel
merk met die artikel
Pylsterteend
deur
Gebruiker:Faresh
as deel van sy reeks artikels oor voëls. Die 5
000ste artikel verskyn na vinnige groei in die afgelope kwartaal waar die Afrikaanse Wikipedia met meer as 5
000 artikels gegroei het. Ander artikels wat so byna die 5
000 eer verkry het is
Drakensberge
en
Brocéliande
deur
Gebruiker:Voyageur
Doofheid
deur
Gebruiker:Nomdeplume
en
Gé Korsten
deur
Gebruiker:Renier Maritz
2004
wysig bron
November
wysig bron
Aan die einde van Oktober 2004, bereik die Afrikaanse wikipedia die volgende mylpale:
Die aantal artikels met meer as 200 karakters neem met 50 toe (6% verhoging)
Die gemiddelde aantal wysigings per artikel styg tot 3,0
Die gemiddeld artikellengte oorskry 1000 grepe vir die eerste keer sedert Augustus 2003.
'n Reuse skoonmaaksessie begin by AF: waarin baie nuttelose artikels verwyder word.
Die Nederlandse wikipedia beplan 'n simposium aan die einde van November 2004. Sien
nl:Wikipedia:Symposium/Najaar 2004
Die eerste internasionale Wikimedia konferensie word beplan vir Augustus 2005. Sien
meta:Wikimania:Main Page
'n Voormalige redakteur van Encyclopaedia Brittanica het interessante kommentaar gelewer oor Wikipedia.
Slashdot
-besprekings en die skakels is
hier
beskikbaar.
September
wysig bron
Op
20 September
kondig die Wikimedia Stigting die
miljoenste artikel in die Wikipedia-projek
aan.
April
wysig bron
(Geneem vanaf die geselshoekie)
Alias
Angela Beesley
Laurens
, Wayne Mackintosh,
Andy Rabagliati
Erik Möller
Renier Maritz
Eloquence
and
will be in
Pretoria
between April 19 and 21 for an International FLOSS and Free Knowledge Workshop run by the
CSIR Open Source Centre
. If anyone is in this area and would like to meet up, please see
m:Meetup/Pretoria
Angela
12:19, 3 Apr 2005 (UTC)
Thanks to everyone who came to the meetup. It was a very enjoyable evening. A report of the conference, with a photo from the meetup, is now at
meta:Conference reports/FLOSS, South Africa 2005
Angela
20:23, 24 Apr 2005 (UTC)
Ontsluit van "
Kategorie
Wikipedia
Wikipedia
Nuus vir gebruikers
Nuwe onderwerp
US