Wikipedia:Persdossier - Wikipedia
Gaan na inhoud
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hier volg 'n
persdossier
(Engels:
press kit
) wat
joernaliste
kan gebruik of selfs woordeliks kan kopieer vir publikasie in die Afrikaanse media. Alle vorige vermeldings in die media moet asseblief by
Wikipedia:Persberigte
bygewerk word.
Inleiding
wysig bron
Die onderliggende doelstelling van Wikipedia is om elke persoon toegang te bied tot inligting in sy eie taal. Uiteraard bied die wêreldwye web 'n ongelooflike geleentheid om hierdie doelwit te verwesenlik. Die Afrikaanse Wikipedia is reeds 10 jaar oud en was die 15de wiki wat gestig is. Dit is tans die 80ste grootste Wikipedia in terme van hoeveelheid artikels uit ongeveer 200 tale. Die Afrikaanse Wiki het tans
128 782
artikels en ontvang 4 000 tot 6 000 besoekers per uur. Die Wikipedia-gemeenskap nooi alle belangstellendes uit om 'n bydrae te maak.
Help asb om te voltooi...
Sien ook
wysig bron
Wikipedia:1Miljoen
Gebruiker:JCBrand/artikel
Ontsluit van "
Kategorie
Wikipedia
Wikipedia
Persdossier
Nuwe onderwerp