in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wikiversity
is 'n projek van die
Wikimedia Stigting
wat gratis leermateriaal aan besoekers beskikbaar stel.
Die webwerf is 'n
wiki
, en kan deur enige iemand aangepas en bygewerk word. Wikiversity ondersteun 'n verskeidenheid van tale, waaronder Engels, Duits en Italiaans. Daar is tans geen
Afrikaanse
-materiaal beskikbaar nie, maar enige belangstellende kan inspring ook Afrikaanse leermateriaal daar skep.