Piktogram wat krieket aandui ’n Kriekettoets in spel Veld met bouler, die twee kolwers en ’n skeidsregter Krieket is ’n boul-en-kolf-sport gespeel tussen twee spanne van elf spelers elk op ’n krieketveld in die middel van ’n 22- jaart -kolfblad (20 meter) met ’n paaltjie aan elke…
Taal - Wikipedia Gaan na inhoud in Wikipedia, die vrye ensiklopedie 'n Muurskildery in Teotihuacán , Meksiko (ca. 200 n.C.) wat 'n persoon uitbeeld met 'n banderol uit sy mond, wat spraak simboliseer. Wigskrif is die eerste bekende vorm van geskrewe taal, maar gesproke taal loop …
Wladimir Poetin - Wikipedia Gaan na inhoud in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Wladimir Poetin Владимир Путин Wladimir Poetin in 2024 4de president van Rusland Ampsbekleër Termynaanvang 7 Mei 2012 Voorafgegaan deur Dmitri Medwedef 10de premier van Rusland Ampstermyn 8 Mei 2008 – …
Engelse nasionale rugbyspan - Wikipedia Gaan na inhoud in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Hierdie artikel handel oor die Engelse nasionale mansrugbyspan. Vir die artikel oor die nasionale vrouerugbyspan, sien Engelse nasionale vrouerugbyspan Engeland Unie Rugbyvoetbalunie (RFU) …
Volgens legende is Rome gestig in 753 v.C. deur Romulus en Remus , wat deur 'n wolfteef grootgemaak sou gewees het. Die uitbreiding van die Romeinse Ryk tussen 510 v.C. en 480 n.C. ██ Romeinse Republiek ██ Romeinse Ryk ██ Wes-Romeinse Ryk ██ Oos-Romeinse Ryk Antieke Rome was 'n b…
Londen - Wikipedia Gaan na inhoud in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Londen London Kaart Wapen (City of London) Vlag (City of London) Land Verenigde Koninkryk Land (VK) Engeland Seremoniële graafskappe City of London Groter Londen Koördinate 51°30′N 0°07′W 51.500°N 0.117°W 51.50…
The Iron Gates in Prehistory: New perspectives Edited by Clive Bonsall Vasile Boroneanţ Ivana Radovanović BAR International Series 1893 2008 This title published by Archaeopress Publishers of British Archaeological Reports Gordon House 276 Banbury Road Oxford OX2 7ED England [ema…
Landarbeiders besig om siligo , 'n soort koring, te dors. Tacuinum Sanitatis , 15de eeu. Middeleeuse kookkuns verwys na die voedsel, kookmetodes en eetgewoontes van verskeie Europese kulture tydens die Middeleeue , 'n periode van ongeveer die 5de eeu tot die 16de eeu , wat sterk …
Geografie Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Geografie van die Verenigde State As die wêreld se derde grootste nasie (totale area), het die Verenigde State 'n baie wisselende landskap: gematigde woudland aan die ooskus, mangrovewoude in Florida , die Great Plains in die mid…
'n Ortografiese projeksie met die Bounty-eilande as sy middelpunt Nieu-Seeland en die subantarktiese eilandgroepe Die eksklusiewe ekonomiese sone van Nieu-Seeland en sy oorsese gebiede Nieu-Seeland is suid van die ewenaar op die Suidelike Halfrond geleë, en sy eilande vorm afgele…
Ysland ( Yslands : Ísland , [ˈistlant], luister ( hulp · inligting ) ) is 'n Europese eilandstaat tussen Groenland en die vasteland van Europa. Met 'n oppervlakte van 102 775 vierkante kilometer en 'n bevolking van omtrent 384 000 is Ysland die kleinste en, vanweë sy ligging in d…
Kanada - Wikipedia Gaan na inhoud in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Kanada Canada ( Engels en Frans ) Vlag Wapen Nasionale leuse : A Mari Usque Ad Mare [ 1 ] ( Latyn vir: "Van see tot see") Volkslied : O Canada / Ô Canada [ 2 ] Koninklike volkslied: God Save the King [ 3 ] ( En…
Hierdie artikel handel oor die land in Europa. Vir die eiland, sien Groot-Brittanje , en vir ander gelyknamige state, sien Verenigde Koninkryk (dubbelsinnig) . Die Verenigde Koninkryk ( Engels : United Kingdom ; kort UK , VK ) of Brittanje , amptelik die Verenigde Koninkryk van G…
Acta Academica 2003 35(3): 1-25 Jerzy Koch ‘Die wêreld se toomlose onderstebokeer-passie’ — die boerehuis, arbeid en etniese mobilisasie in Bywoners (1919) van Jochem van Bruggen Eerste voorlegging: Oktober 2002 Bywoners (1919) deur Jochem van Brugen toon heelparty tematiese kenm…
Papoea-Nieu-Guinee - Wikipedia Gaan na inhoud in Wikipedia, die vrye ensiklopedie Onafhanklike Staat Papoea-Nieu-Guinee Independent State of Papua New Guinea ( Engels ) Independen Stet bilong Papua Niugini ( Tok Pisin ) Independen Stet bilong Papua Niu Gini ( Hiri Motu ) Vlag Wap…